Marise Pollard

Marise Pollard Loving life

My sweet love, you got a hold on me 🤍 2 volle maande oud vandag 🥹
25/06/2024

My sweet love, you got a hold on me 🤍
2 volle maande oud vandag 🥹

12 jaar saam met jou, en ek het jou liewer as ooit. 🤍🤍🤍
24/06/2024

12 jaar saam met jou,
en ek het jou liewer as ooit.
🤍🤍🤍

My mense 🤍
21/06/2024

My mense 🤍

“It’s more than just gear - it’s your ticket to limitless exploration”- .studios -
19/06/2024

“It’s more than just gear - it’s your ticket to limitless exploration”
- .studios -

Jy is ons huis, ons rots 🤍Gelukkige vadersdag my liefste man, how lucky are we.
16/06/2024

Jy is ons huis, ons rots 🤍
Gelukkige vadersdag my liefste man,
how lucky are we.

Bloemendal 🌾So dankbaar om hierdie plek uiteindelik met jou te kan deel my liefste Hunter. Dis huis, en nou jou huis ook...
14/06/2024

Bloemendal 🌾
So dankbaar om hierdie plek uiteindelik met jou te kan deel my liefste Hunter. Dis huis, en nou jou huis ook.
Waar ons onder dieselfde bome gespeel het en op dieselfde grondpaaie gehardloop het.
Hier is die natuur jou skool, beter as enige droom.
My woorde is min, maar my hart loop oor.
Dankie Jesus 🤍

Ek het jou só lief 🤍
10/06/2024

Ek het jou só lief 🤍

Reën wat val op die plaashuis se sinkdak, Koffie voor ons groot krakende vensters,my ma se skaapneksop voor die kaggel. ...
04/06/2024

Reën wat val op die plaashuis se sinkdak,
Koffie voor ons groot krakende vensters,
my ma se skaapneksop voor die kaggel.
My hart is vol, want ek is by die huis 🤍

Living in my Dune Jacket from .studios ATM 😍

Back in my .studios active wear & it feels so so good 🧡 I’ll be able to run again soon & I’m counting down the days. But...
23/05/2024

Back in my .studios active wear & it feels so so good 🧡 I’ll be able to run again soon & I’m counting down the days.
But for now, recovery (& loads of cuddles) is key 🥰

My liefste Hunter, dis die grootste voorreg om jou mamma te wees 🧸🤍
12/05/2024

My liefste Hunter,
dis die grootste voorreg om
jou mamma te wees 🧸🤍

Hunter in his new wheels 🖤We absolutley love our new Thule stroller & MaxiCosi car seat.I can’t wait to create new memor...
08/05/2024

Hunter in his new wheels 🖤
We absolutley love our new Thule stroller & MaxiCosi car seat.
I can’t wait to create new memories and share our adventures with these incredible brands.

Hunter André Pollard 🧸Our biggest blessing & Greatest love.25 April 2024 | 3.6kg | 52cm
28/04/2024

Hunter André Pollard 🧸
Our biggest blessing & Greatest love.
25 April 2024 | 3.6kg | 52cm

Address

Market Harborough
LE16

Telephone

+447534695857

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marise Pollard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marise Pollard:

Share