Onse TV

Onse TV Die groep se Afrika-aktiewe subskribsie is digby 11 000 000. In Suid-Afrika het die groep meer as 500 000 dekodeerders reeds plaaslik verkoop vanaf 2010.

StarSat, Suid Afrika se toonaangewende satellietdiensverskaffer, is teenwoordig deur StarTimes in vele Afrika-lande, en bedryf self hulle besigheid in 17 daarvan, insluitend Suid-Afrika. OnseTV is ‘n nuwe televisie kanaal wat die belange en kulturele aspekte van die groep mense wat in die gewone taal as bruinmense bekendstaan, te dien en uit te beeld. Die bruinmens-groepering is hoofsaaklik Afrika

ansprekend en dit word so op die kanaal weerspieël hoewel die kanaal nie eksklusief in Afrikaans aangebied word nie. Die kanaal se uitsendings het op 29 September 2017 aanvang geneem. Dit is wyd bekend dat die gekleurde Afrikaanssprekendes die verre meerderheid is wat díe taal as huis- en voertaal gebruik. Wat nie so bekend is nie is dat hierdie kulturele groepering se wortels meer in Afrika geplant was is suiwer in sy Europese komponent. Dit word erken dat die Khoi- en Sangroepe, die oudste gerekende inwoners van die Suider-Afrika streek, die grondslag van die gemeenskap vorm. Vermenging met ander plaaslike swart inwoners asook Europieërs wat hier aangekom het as seevaarders het dan gelei tot die totstandkoming van die gekleurde gemeenskap in Suid-Afrika. Die kanaal spits hom daarop toe om die pragtige diversiteit wat binne hierdie gemeenskap heers tot sy volle reg te laat kom. Daar lê soveel kleur en tekstuur in hierdie gemeenskap dat mens dit net wil omarm en samelewing skep. Die reaksie uit ons onmiddellike gekleurde gemeenskappe is ongelooflik. Die energie wat daar heers is tasbaar en ons hoofdoel is om daardie gees en drif vas te vang en op die kleinskerm te weerspieël.

28/05/2023

SPIRIT LIFE CHURCH LIVE WITH GUEST SPEAKER PASTOR NATHANIEL SAYKI: THOSE WHO HONOR YOU

WE DO NOT OWN THE RIGHTS TO ANY MUSIC!!!!

28/05/2023

SPIRIT LIFE CHURCH LIVE THE GOD OF SUDDENLY WITH PASTOR GARY SIMONS

WE DO NOT OWN ANY RIGHTS TO ANY MUSIC!!!!

Address

Halfway House

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Onse TV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category