Mariëtte Strauss du Toit

Mariëtte Strauss du Toit Boymama | Child of God | ☕addict | 🦮&🐈Human | Photographer | Book🐛, Writer


Remember - Repeat clients receive a 10% discount!mariette@emdtphotography.com0813890244
13/08/2024

Remember - Repeat clients receive a 10% discount!

[email protected]
0813890244

Dankie Grootfontein se Kreukelneusies vir n baie lekker shoot en Carlien vir die reël van hierdie foto dag.
10/08/2024

Dankie Grootfontein se Kreukelneusies vir n baie lekker shoot en Carlien vir die reël van hierdie foto dag.

Wanneer die kinders klein is, en ons hande vol is, dan is daar oomblikke wat ons hulle net so bietjie groter wens.Maar w...
08/08/2024

Wanneer die kinders klein is,
en ons hande vol is,
dan is daar oomblikke wat ons hulle net so bietjie groter wens.
Maar wanneer hulle groter is,
en hulle ons nie meer so baie nodig het nie,
dan is daar oomblikke wat ons verlang na toe hulle klein en afhanklik was.

Wie neem jou naweke by die huis af?
Daai oomblikke wat jy verewig wil onthou?
Wanneer dit net julle is en julle memories maak wat jy nooit weer kan herhaal nie?

[email protected]
0813890244




🇳🇦



I am the product I put out there.I am my brand.And in this case, you'll receive a slightly pedantic, workaholic, perfect...
07/08/2024

I am the product I put out there.
I am my brand.

And in this case, you'll receive a slightly pedantic, workaholic, perfectionistic BLUE photographer.

I have more to-do lists than chocolates.
Diaries are addictive - well, maybe all stationery.
But I also love nature, the outdoors, my mountain bike, and coffee... don't forget the coffee.

If we have something in common - why not book a shoot?
[email protected]

And this stunning gallery went out today! Blog now on the website.Is your shoot booked for the summer? :-)Email: mariett...
05/08/2024

And this stunning gallery went out today!
Blog now on the website.

Is your shoot booked for the summer? :-)

Email: [email protected]






Hoewel dit steeds moeilik is om deur hierdie foto's te gaan - het ek foto's. En baie daarvan. Nie opgesmukte, weird foto...
01/08/2024

Hoewel dit steeds moeilik is om deur hierdie foto's te gaan - het ek foto's.

En baie daarvan. Nie opgesmukte, weird foto's nie. Fotos' van presies hoe sy was. Ons Bella Bok. En op die einde d**k ek nie mense besef die onskatbare waarde van juis dit nie - foto's wat die werklikheid reflekteer is dalk nie nou van waarde vir jou nie, maar as daardie mense of diere nie meer daar is nie, gaan jy wens jy het iets om hul te onhou soos wat hulle was.

Handgebare eie aan hul. Daai skewe kyk of kop-agteroor lag. Die manier waarop hy sy koffie vasgehou het of ouma gesit en brei het... Hou jou hond altyd op daai een plekkie lê, bene in die lug. Dis wat jy wil onthou en dis presies dit wat nie noodwendig in 'n georganiseerde shoot gaan wees nie.


Hierdie is 'n herhinnering vir almal wat iets wou boek in Augustus..en om seker te maak ek het jou shoot onthou!NOTA: Ek...
30/07/2024

Hierdie is 'n herhinnering vir almal wat iets wou boek in Augustus..
en om seker te maak ek het jou shoot onthou!

NOTA: Ek het nog EEN oop spasie by Moria se Matriek Afskeid die 11e Oktober. 0813890244

Beauty Pageants gaan oor kleur, glitter en wel, fashion!Maar wat gebeur as jy dit als wegvat? Jy sien die emosie, die me...
29/07/2024

Beauty Pageants gaan oor kleur, glitter en wel, fashion!
Maar wat gebeur as jy dit als wegvat?
Jy sien die emosie, die mens... die kind. Geniet hierdie "anderste" kyk na Mnr & Mej Edugate se pragtige kinders.

Een van die groot lekkerstes van hierdie werk as fotograaf is dat ek gesinne sien groei... Van net Pappa en Mamma, tot d...
26/07/2024

Een van die groot lekkerstes van hierdie werk as fotograaf is dat ek gesinne sien groei... Van net Pappa en Mamma, tot daai eerste pienk voet. As ek gelukkig is, neem ek later nog 'n pienk voet af... en so word Pappa en Mamma voor my grys... en die kinders groot.

Baie volmane terug, het René my gekontak. Waar sy my besonderhede gekry het kan ek nie onthou nie. Maar op 'n weeksdag ry ek toe Outjo toe om hierdie amper gesinnetjie van 3 te gaan afneem. En so, met tyd, het al 'n paar keer Outjo toe gery om deel te wees van hulle oomblikke.

En dit... dit is seker een van die diepste lekkerstes. Om so deel te wees van families reg oor die land.

Dit is ook hoekom ek hierdie laaste skof van 2024 'n 10% discount gee op alle families wat boek vir nog.




🇳🇦


Raai wat gebeur vanaand!
25/07/2024

Raai wat gebeur vanaand!

Behind the NameIs a woman who loves dogs. . and cats. and birdsand everything in between.
24/07/2024

Behind the Name
Is a woman who loves dogs. . and cats. and birds
and everything in between.

Just a reminder that return families receive a 10% discount on family sessions.My August weekends are full, but my weekd...
23/07/2024

Just a reminder that return families receive a 10% discount on family sessions.

My August weekends are full, but my weekdays can still work.
September weekends are filling up - hint!
October is also pretty much booked out.
So that leaves November...

And then we have December! Whoop!



Address

Otjiwarongo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mariëtte Strauss du Toit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mariëtte Strauss du Toit:

Share