16/06/2026
BYBELSE WYSHEID:
"In die eerste twee hoofstukke van Job is daar verskeie gesprekke. Die eerste is tussen God en Satan. Satan sê mense dien God net omdat die Here ons beskerm en seën (1:9-11)."
Lees meer hier: https://q.my.na/V1ZD
DR. ANNES NELJob 1:9-11: “Toe antwoord Satan die Here: ‘Dit is nie sonder rede dat Job U dien nie! U beskerm hom, sy huis en al sy besittings. Maar raak nou net aan sy...