10/12/2025
Naandsê MVR Vriende,
Ek bring vir jou 'n tweetalige aanbieding, met agtergrond van kunstenaar of lied. Natuurlik ook met jou versoek. [Elke 2de week]
21:00 (SA tyd)
‘Gol‘Golden Oldies Selection’ [15 liedjies]
Van die kunstenaars op die speellys: Willie Nelson & Julio Iglesias, Clout, Norman Greenbaum, Carly Simon & James Taylor, Nana Mouskouri, Bee Gees, The Everly Brothers, George Baker Selection, Kris Kristofferson, Jim Reeves, Bee Gees en meer.
Dankie en geniet.
Heruitsending:
Vrydae om middernag.
Saterdae om 2nm & 9nm
Indien jy wil saam gesels in die kletskamers, volg die skakel:
https://www.facebook.com/groups/592650230890484/
Vir jou gunsteling rekenaar of foon speler:
Live Online Radio: https://www.liveonlineradio.net/panama/musical-venture-radio.htm
Slimfone:
Tunein: https://tunein.com/radio/Musical-Venture-Radio-s274395/
Online Radio Box: https://onlineradiobox.com/pa/musicalventure
Radio.net: https://www.radio.net/s/musicalventureradio