Kaalvoet, Grondpad, Kettie in die gatsak! Trots Suid-Afrikaans. 4x4, kamp en avontuur.🇿🇦
28/05/2025
So bietjie humor vir die dag.
Elke hardwerkende Pa wat n droom het... volg hom! 👌
11/05/2025
Gelukkige Moedersdag!
05/02/2025
Ons staan bankvas agter , hy gaan daai Strickland se verf chip. Hoeveel rondtes d**k jy het nodig om hom af te stof? As hy keer is sy arm af as hy nie keer nie is sy kop af.
26/01/2025
As dit warm is kla 'n mens, as dit koud is kla 'n mens. Kom ons wees dankbaar, dankbaar vir alles.
17/01/2025
N lekker "feel good" Vrydag tipe atmosfeer😎
Dis naweek julle!
12/01/2025
Net so klein voor smakie van Trompie se avonture in Botswana 👌🇧🇼
09/01/2025
Oorlanding en wild kamp met die mooiste uitsig en lekker vuur wat brand.
Niks beter as dit nie.
05/01/2025
En so los ons 2024 met al sy uitdagings in die stof agter ons en sien uit vir die nuwe geleenthede wat 2025 bring! 🚙🧭🏕👌
Be the first to know and let us send you an email when Trompie die Landy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.