19/09/2026
KYK - Rooi ligterapie – meer as net velsorg.
Van kollageenondersteuning tot herstel, pynverligting en beter sirkulasie – rooi ligterapie word al hoe meer deel van mense se welstandsroetines.
Melissa du Plooy gaan lê vir ’n rooi ligterapie-sessie by The Wellness Boutique om self uit te vind.
Dit kan help om:
☑️ die voorkoms van fyn lyntjies, plooie, littekens en ouderdomsvlekke te verminder
☑️ inflammasie, swelling en spierpyn te verlig
☑️ die liggaam se natuurlike herstelprosesse te ondersteun
☑️ bloedsirkulasie in behandelde areas te bevorder
Kry dit by The Wellness Boutique binne Zelexa Beauty Spa, Voorbaai, Mosselbaai.
Bespreek jou sessie by Stephan: 083 357 7816
📧 [email protected]