Aberdeen CYM

Aberdeen  CYM Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aberdeen CYM, Digital creator, Hoffmanstraat, Aberdeen.

🌱 CYM is die Christen Jeugbediening van die VGKSA — ’n dinamiese geloofsorganisasie wat jong gelowiges toerus om in Christus gewortel te wees, geregtigheid na te streef, en aktief deel te neem aan kerk en gemeenskap. ✝️ 🕊️

🌍✈️ HELP US MAKE A DREAM COME TRUE | HELP ONS OM 'N DROOM WAAR TE MAAK ✈️🌍REQUELME has been given the incredible opportu...
07/06/2026

🌍✈️ HELP US MAKE A DREAM COME TRUE | HELP ONS OM 'N DROOM WAAR TE MAAK ✈️🌍

REQUELME has been given the incredible opportunity to travel to Thailand. To make this dream a reality, we need to raise R20,000 to cover the costs of the tour.

REQUELME het die ongelooflike geleentheid gekry om na Thailand te reis. Om hierdie droom te verwesenlik, moet daar R20 000 ingesamel word om die kostes van die toer te dek.

No donation is too small – every contribution makes a difference and brings him one step closer to this life-changing opportunity.

Geen donasie is te klein nie – elke bydrae maak 'n verskil en bring hom nader aan hierdie lewensveranderende geleentheid.

If you are unable to donate, please consider sharing this post with your family and friends.

Indien jy nie finansieel kan bydra nie, sal ons dit waardeer as jy hierdie plasing met familie en vriende deel.

Thank you for every donation, prayer, and word of encouragement. ❤️

Baie dankie vir elke donasie, gebed en woord van ondersteuning. ❤️\

Dear Prospective Sponsor, UXI Invitational Schools are officially entering three teams into the Global Schools Challenge 2026 will take place 4-15 De...

GEAGTE Mt. Zelické Namens die CYM wil ons jou hartlik gelukwens met jou posisie as Dogters Majoor en Rings Voorsitter va...
30/05/2026

GEAGTE Mt. Zelické

Namens die CYM wil ons jou hartlik gelukwens met jou posisie as Dogters Majoor en Rings Voorsitter van Bataljon 19.
Ons bid dat die Here jou van krag tot krag sal dra in hierdie verantwoordelike roeping. Mag Hy jou met wysheid, moed en onderskeiding lei in alles wat jy aanpak.

Ons is ongelooflik trots op jou as CYM en waardeer jou toewyding en voorbeeldige leierskap. 🙏

Jesaja 40:31
“Maar dié wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vlerke soos arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie afgemat nie.”

Liewe Terisa, Randall, Nicolene en die breë familieOns harte is swaar saam met julle oor die afsterwe van julle geliefde...
28/05/2026

Liewe Terisa, Randall, Nicolene en die breë familie
Ons harte is swaar saam met julle oor die afsterwe van julle geliefde antie. Ons wil ons innige meegevoel met julle deel en julle laat weet dat ons aan julle d**k en julle in ons gebede opdra in hierdie moeilike tyd.
Mag die Here julle vertroos, versterk en vrede gee wat alle verstand te bowe gaan.
“Die Here is naby die gebrokenes van hart.” – Psalm 34:18
Ons innige simpatie aan julle en die hele familie. 🤍

Ons jeug is tans besig met raffles om fondse in te samel vir ons reis na Middelburg vanaf die 26ste–29ste. Ons vra neder...
24/05/2026

Ons jeug is tans besig met raffles om fondse in te samel vir ons reis na Middelburg vanaf die 26ste–29ste. Ons vra nederig vir die gemeenskap se ondersteuning om hierdie geleentheid moontlik te maak. Elke bydrae, groot of klein, word opreg waardeer en help ons om saam hierdie besondere naweek by te woon. Baie dankie vir elkeen se liefde, ondersteuning en oop harte.

Maat Chelandre 🤍Ons harte is baie seer saam met jou en jou familie met die afsterwe van jou oompie. Mag julle in hierdie...
19/05/2026

Maat Chelandre 🤍

Ons harte is baie seer saam met jou en jou familie met die afsterwe van jou oompie. Mag julle in hierdie moeilike tyd die Here se vrede, troos en liefde ervaar. Onthou dat julle nie alleen is nie — ons dra julle in ons gebede en d**k baie aan julle.
“Die Here is naby die gebrokenes van hart.” – Psalm 34:19
Baie liefde en simpatie

🍲🤍 Vandag het CYM met liefde sop uitgedeel aan die kinders as ’n klein token of appreciation vir die ongelooflike onders...
18/05/2026

🍲🤍 Vandag het CYM met liefde sop uitgedeel aan die kinders as ’n klein token of appreciation vir die ongelooflike ondersteuning wat ons gemeenskap altyd vir ons wys.
Ons harte is vol dankbaarheid, en daarom ploeg ons graag terug in ons gemeenskap — want saam maak ons ’n verskil. ✨

15/05/2026

🙌 DIE VUUR IS AANGESTEEK 🔥
Ons eerste Pinksteraand was kragtig!
Dankie aan almal wat dit saam met ons bygewoon het. Die Here werk nog! ❤️

Baie dankie aan ons gas spreker, Mnr. Jonas, wat gister se bybelstudie klasse vir ons behartig het.📖 “Laat niemand op jo...
12/05/2026

Baie dankie aan ons gas spreker, Mnr. Jonas, wat gister se bybelstudie klasse vir ons behartig het.
📖 “Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ’n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof en in reinheid.” — 1 Timótheüs 4:12
Die boodskap het ons jeug bemoedig en versterk. Dankie dat jy jou tyd uitgekoop het om die Woord met ons te deel en in ons jongmense se lewens te belê. Ons waardeer dit opreg. Mag die Here jou ryklik seën. 🙏✨

From us to you, our Dear Mothers! 🫂💐
10/05/2026

From us to you, our Dear Mothers! 🫂💐

10/05/2026

Address

Hoffmanstraat
Aberdeen
6270

Telephone

+27643188723

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aberdeen CYM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aberdeen CYM:

Share