Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo ๐ŸŽ™๏ธ Radio X5 Op Die Pad met Phil โ€“ regstreeks uit Danabaai! Ware stories, ware musiek en ware verbintenisse. Skakel in, gee dit gas en reis saam met my.

Kontak: 072 079 3645 Radio X5 Stereo is jou eie Internet gemeenskaps radio stasie met n ateljee in Rayton. Ons speel lekker musiek , en vermaak luisteraars met lewendige plaaslike nuus, verkeersverslae, weer en sport uitslae. Plaaslike besighede kry ook die geleentheid om hul produkte en dienste te bemark aan n plaaslike gehoor teen n baie meer bekostigbare advertensie koers, teenoor wat groot stasies hef.

๐Ÿ“ปโœจ Volgende week op Radio X5 โ€“ dis weer Tjailatyd! โœจ๐Ÿ“ปSkakel in van Maandag tot Vrydag om 16:00 vir โ€™n propvol program wa...
19/04/2026

๐Ÿ“ปโœจ Volgende week op Radio X5 โ€“ dis weer Tjailatyd! โœจ๐Ÿ“ป

Skakel in van Maandag tot Vrydag om 16:00 vir โ€™n propvol program wat jou middag laat leef!

๐Ÿณ Frans Kook โ€“ lekker idees en smake uit die kombuis
๐Ÿ’ฅ Die Bankroof โ€“ spanning en drama wat jou vasgenael hou
๐ŸŒ RadioX5.co.za Nuus โ€“ bly op hoogte van wat aangaan
๐ŸŒฆ๏ธ Weer, gesels, stories en natuurlikโ€ฆ
๐ŸŽถ Goeie musiek wat jou laat saam sing!

Moenie uitmis nie โ€“ Tjailatyd met Phil is waar die aksie is! ๐Ÿš—๐Ÿ’จ

๐Ÿ‘‰ Skakel in en maak jou middag spesiaal saam met Radio X5

๐Ÿšจ **BANKROOF OMNIBUS VANDAG!** ๐ŸšจMoenie dit misloop nie! ๐Ÿ”ฅVandag om **12:00** kan jy **al 5 episodes van die week** back-...
11/04/2026

๐Ÿšจ **BANKROOF OMNIBUS VANDAG!** ๐Ÿšจ
Moenie dit misloop nie! ๐Ÿ”ฅ
Vandag om **12:00** kan jy **al 5 episodes van die week** back-to-back luister!
๐Ÿ’ฅ Drama
๐Ÿ’ฅ Spanning
๐Ÿ’ฅ Onvoorspelbare draaie
Dis die perfekte manier om op te catch as jy iets gemis hetโ€ฆ of net weer alles wil beleef!
๐ŸŽง Luister ook aanlyn:
๐Ÿ‘‰ **radiox5.co.za**
๐Ÿ“ป Net op **Radio X5** โ€“ waar die stories leef!

๐Ÿ™ **GOEIE VRYDAG SPESIAAL โ€“ TJAILATYD MET PHIL** ๐ŸŽ™๏ธVandag staan ons stil by die kruisโ€ฆโ€™n dag van liefde, opoffering en h...
03/04/2026

๐Ÿ™ **GOEIE VRYDAG SPESIAAL โ€“ TJAILATYD MET PHIL** ๐ŸŽ™๏ธ

Vandag staan ons stil by die kruisโ€ฆ
โ€™n dag van liefde, opoffering en hoop โœ๏ธ

Skakel in vir โ€™n spesiale Goeie Vrydag-uitgawe van *Tjailatyd met Phil* met:
๐ŸŽต Geestelike liedjies
๐Ÿ•Š๏ธ Refleksie en inspirasie
๐ŸŽญ *Bankroof โ€“ Episode 5*
๐ŸŽค En โ€™n baie spesiale afsluitingโ€ฆ my eie weergawe van *Amazing Grace*

๐Ÿ“ป **Luister in by: radiox5.co.za**

Mag hierdie uur jou hart aanraak en jou siel rus gee.

๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธ **VOLG DIE EPIESE 1600KM REIS!** ๐Ÿ”ฅโ€œKiloโ€™s vir Kindersโ€ is op pad van Lephalale na Gouritsmond โ€” en jy kan elke dag ...
27/03/2026

๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธ **VOLG DIE EPIESE 1600KM REIS!** ๐Ÿ”ฅ

โ€œKiloโ€™s vir Kindersโ€ is op pad van Lephalale na Gouritsmond โ€” en jy kan elke dag saam volg!

๐ŸŽ™๏ธ Luister na **Tjailatyd met Phil**
๐Ÿ“ป Op Radio X5 Stereo
โฐ 16:00 โ€“ 17:00

Ek hou jou op hoogte van die reis, die stories en die vordering langs die pad!

๐Ÿ‘‰ Skakel in: **radiox5.co.za**

๐ŸŽ™๏ธ Tjailatyd met Phil โ€“ LIVE vanaf Gouritsmond! ๐ŸŒŠVandag saai ek regstreeks uit vanaf die pragtige Gouritsmond Karavaanpa...
04/03/2026

๐ŸŽ™๏ธ Tjailatyd met Phil โ€“ LIVE vanaf Gouritsmond! ๐ŸŒŠ

Vandag saai ek regstreeks uit vanaf die pragtige Gouritsmond Karavaanpark hier by Radio X5 Stereo. Kom kuier saam hierdie Klein Saterdag met lekker musiek, goeie geselskap en daardie heerlike see-lug gevoel.

โ€™n Groot dankie aan ons vennoot en borg Gouritsmond Karavaanpark en ook Koffie Stories vir die lekker etes!

๐Ÿ“ป Luister saam: radiox5.co.za
๐Ÿ“ฑ WhatsApp: 072 079 3645

03/03/2026

๐ŸŒŠ Radio X5 LIVE vanaf Gouritsmond โ€“ Maart 2026 ๐ŸŽ™๏ธ

Hierdie Maart verruil ek die ateljee vir die see! Van 4โ€“9 Maart 2026 saai ek regstreeks uit vanaf Gouritsmond โ€“ met vars see-lug, gemeenskapsverhale en daardie unieke kus-energie.

Dis โ€™n week van ontmoeting, inspirasie en egte dorpsvibes.

โ€™n Groot dankie aan Gouritsmond Karavaanpark, ons amptelike plaaslike vennoot en uitsaaibasis, en Koffie Stories, my borg vir etes tydens die week.

As jy in die omgewing is โ€“ kom sรช hallo!
En as jy verder weg is โ€“ luister LIVE saam met ons.

๐Ÿ‘‰ radiox5.co.za

Dis Vrydag die 13deโ€ฆ maar hier by Tjailatyd met Phil maak ons ons eie geluk! ๐Ÿ€Skakel in vanmiddag vir lekker musiek, goe...
13/02/2026

Dis Vrydag die 13deโ€ฆ maar hier by Tjailatyd met Phil maak ons ons eie geluk! ๐Ÿ€

Skakel in vanmiddag vir lekker musiek, goeie vibes en jou laatmiddag-huistoe-gaan kuier.

๐Ÿ•“ 16:00 โ€“ 17:00
๐ŸŒ radiox5.co.za

Geluk of ongelukโ€ฆ jy kies! ๐Ÿ˜‰๐ŸŽถ

๐Ÿšจ HOU DIE SPASIE DOPโ€ฆIets groots is besig om te broei by Radio X5 Stereo.โ€™n Projek. โ€™n Reis. โ€™n Roadshow.Binnekort bewee...
26/01/2026

๐Ÿšจ HOU DIE SPASIE DOPโ€ฆ

Iets groots is besig om te broei by Radio X5 Stereo.
โ€™n Projek. โ€™n Reis. โ€™n Roadshow.

Binnekort beweeg ons uit die studioโ€ฆ
en nader aan jou dorp.

Meer sal binnekort bekend gemaak word.
Vir nou โ€“ hou net hierdie spasie dop. ๐Ÿ‘€

๐Ÿ‘‰ www.radiox5.co.za

Skakel vanmiddag in vir Tjailatyd met Phil โ€“ jou laatmiddag-huistoe-gaan program ๐ŸŽถ๐Ÿ•“ Maandae tot Vrydae | 16:00 โ€“ 17:00๐Ÿšฆ ...
13/01/2026

Skakel vanmiddag in vir Tjailatyd met Phil โ€“ jou laatmiddag-huistoe-gaan program ๐ŸŽถ

๐Ÿ•“ Maandae tot Vrydae | 16:00 โ€“ 17:00
๐Ÿšฆ Regstreekse verkeersverslae om jou veilig huis toe te help
๐Ÿณ Frans Kook met iets lekker en maklik
๐ŸŽต En natuurlikโ€ฆ goeie musiek vir jou rit huis toe

Sit terug, ontspan, en laat ons die dag saam rustig afsluit.
๐Ÿ‘‰ radiox5.co.za

Address

Albertina
6695

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27720793645

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio X5 Stereo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Radio X5 Stereo:

Share

Category