Fokus Fokus is 'n aktuele sake tv-program. Dit word Vrydae, 20:30 op SABC 2 uitgesaai. By telling the stories of ordinary folks, Fokus hi-lites national issues.

Fokus is 'n aktuele sake tv-program op SABC 2 (Woensdagaande om 19h00) wat konsentreer op die lewens-ervarings van alle Suid-Afrikaners. Dit is deur die belewenisse van gewone mense dat perspektief gegee word op nasionale kwessies. Fokus is a current affairs tv programme on SABC 2 (Wednesday evenings at 19h00) which tells of the life experiences of all South Africans.

28/07/2024

Everything has a beginning and an end. So this week it will be full circle.
37 years ago I joined the SABC News office after almost 4 years (3 years and 3 terms) of teaching.
This week I leave the SABC after a second term of 9 years ending my formal career as a broadcast journalist.
In between I've worked at various independent private media houses and as a freelancer.
My heart is full of gratitude for all the incredible experiences I've had, the amazing people I've met, who trusted me with their stories and all the new friends I've made.
Thank you to all who have made my journey memorable.
On 1 August 2024 I start a new journey.
Watch this space.
Alet van Rensburg Wright

Vir die heel laaste keer.
24/02/2024

Vir die heel laaste keer.

Indien jy Fokus se heel laaste uitsending van 23 Feb. 2024 misgeloop het, hier is die YouTube-skakel:
24/02/2024

Indien jy Fokus se heel laaste uitsending van 23 Feb. 2024 misgeloop het, hier is die YouTube-skakel:

Inwoners van Sonop naby Nababeep in die Noord-Kaap het weer hoop na ''n jarelange gesukkel met rioolstank. Die Nama Khoi Munisipaliteit wil die nabygeleë rio...

En so kom 'n era tot 'n einde.Die ateljeespan van die heel laaste uitsending.Sonder hierdie wonderlike kollegas kon ons ...
24/02/2024

En so kom 'n era tot 'n einde.
Die ateljeespan van die heel laaste uitsending.
Sonder hierdie wonderlike kollegas kon ons nie week na week Suid-Afrikaners se stories vertel nie.
Baie dankie!

19/02/2024

Die week in Fokus:

05/02/2024

Die week in Fokus:
DIERE

In jy die uitsending van Vrydagaand 02 Feb. 2024 misgeloop het, hier is die YouTube-skakel:
03/02/2024

In jy die uitsending van Vrydagaand 02 Feb. 2024 misgeloop het, hier is die YouTube-skakel:


Wildfires are a common occurrence in parts of the Cape Peninsula, especially in summer.December last year was a record-breaking month for fires.Some resident...

Indien jy die Fokus-uitsending van Vrydag 26 Januarie 2024 misgeloop het, hier is die YouTube-skakel.
29/01/2024

Indien jy die Fokus-uitsending van Vrydag 26 Januarie 2024 misgeloop het, hier is die YouTube-skakel.


18-miljoen rand... Dis wat die belasting-betalers-verenigings van Koster en Swartruggens in Noordwes sowat drie jaar gelede bestee het om die dorpe se riool-...

29/01/2024

Die week in Fokus, Vrydagaand om 20:30 op SABC 2.

29/01/2024

Die week in Fokus, Vrydagaand op half nege op SABC 2.

Address

Cnr Artillery And Henley Road
Auckland Park
2006

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fokus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fokus:

Share