Bold but Chique

Bold but Chique Cool bright Kikoi clothes for the more adventurous and hippy shopper. Second hand clothes for the the more traditional shopper and great unique gifts.

Do you want to be in the movies or TV ads?   Bold but Chique (BBC) (Barrydale) working with Gemini Model and Talent agen...
26/05/2025

Do you want to be in the movies or TV ads? Bold but Chique (BBC) (Barrydale) working with Gemini Model and Talent agency (Dana Bay) are looking for new talent - age 4 - 40+. BBC also give extra classes and workshops in finesse, social and media etiquette, wardrobe planning, balanced life, public speaking and interview questions for work or pageants. Catwalk and ramp modelling, preparation for SACOPA and many more to help young people preparing themselves with self confidence and to have a strong self-esteem. Modelling contracts, photo and theme shoots from Gemini and weekly classes from BBC. Contact [email protected] or 082 321 4883

25/03/2025
Frieda van der Walt  by Gemini  Models is opsoek na nuwe talent vir modelle, akteurs en aktrises..enige ouderdom.   Netf...
29/10/2024

Frieda van der Walt by Gemini Models is opsoek na nuwe talent vir modelle, akteurs en aktrises..enige ouderdom. Netflix het Gemini Models se modelle gebruik as ekstras.
Hulle doen ook in Season twee vroeg volgende jaar en gaan weer van Gemini Models gebruik maak. Daar is 2 kontrak opsies en tonne geleenthede. Ons werf nou vanaf Barrydale en die Karoo. Daar is ook klasse wat aangebied word in selfvertroue, etiket, klerekasbeplanning om n paar te noem. Kontak my by 0823214883 of [email protected] vir meer inligting.
Die webblad https://www.geminimodels.co.za/ en Facebook/Instagram

Gemini Models is the modelling leg of GEMINI SOLUTIONS, which started off as an all out Photography Business 25 years ago, with its focus on Commercial and lifestyle photography. Our services diversified over the years to such an extend, that it is in essence nowadays a fully fletched Multimedia bus...

Frieda van der Walt  by Gemini  Models is opsoek na nuwe talent vir modelle, akteurs en aktrises..enige ouderdom.  Die n...
29/10/2024

Frieda van der Walt by Gemini Models is opsoek na nuwe talent vir modelle, akteurs en aktrises..enige ouderdom. Die nuwe Netflix series Wilder Hearts het Gemini Models se modelle gebruik as ekstras.
Hulle doen ook Season twee vroeg volgende jaar en gaan weer van Gemini Models gebruik maak. Daar is 2 kontrak opsies en tonne geleenthede. Ons werf nou vanaf Barrydale en die Karoo. Daar is ook klasse wat aangebied word in selfvertroue, etiket, klerekasbeplanning om n paar te noem. Kontak my by 0823214883 of [email protected] vir meer inligting.
Die webblad https://www.geminimodels.co.za/ en Facebook/Instagram

Gemini Models is the modelling leg of GEMINI SOLUTIONS, which started off as an all out Photography Business 25 years ago, with its focus on Commercial and lifestyle photography. Our services diversified over the years to such an extend, that it is in essence nowadays a fully fletched Multimedia bus...

Hello. Nog n see huisie beskikbaar in Mosselbaai.  Slaap 5, bring eie beddegoed en handdoeke vir net R600 n nag.  Stap a...
11/05/2024

Hello. Nog n see huisie beskikbaar in Mosselbaai. Slaap 5, bring eie beddegoed en handdoeke vir net R600 n nag. Stap afstand van strand en naby winkel sentrums.

More. Ek het vroeer verwys na die plekkie in Boggomsbaai en voila...hier is dit weer. Hierdie keer net met meer stunning...
07/05/2024

More. Ek het vroeer verwys na die plekkie in Boggomsbaai en voila...hier is dit weer. Hierdie keer net met meer stunning fotos, inligting en n verpligting vir bespreking. Jy hoor die see ruis in jou kamer, terwyl jy vuurtjie maak buite met die fisante en patryse, die oranje sonsondergang oor die golfbaan met klanke van die mooiste voels. Vroegogend is die strand joune met dolfyne wat surf in die branders.
Probeer so n naweek en gaan gestres terug...no way.
Slaap 6 Vir R2000. Kombuis met elke denkbare toestel, uncap WiFi, Netflix YouTube Showmax, ten volle gemeubileerd met beddegoed en handdoeke. Bring net swemhanddoeke. Kontak my op [email protected] of 0823214883 vir besprekings

Just to refresh the memories.  This is available from middle May for groups, weekends and getaways....contact me
01/04/2024

Just to refresh the memories. This is available from middle May for groups, weekends and getaways....contact me

Hi there all my friends, guests, passengers and others...Daar is 'n vreeslike oulike plekkie by Boggomsbaai te huur vir ...
09/03/2024

Hi there all my friends, guests, passengers and others...

Daar is 'n vreeslike oulike plekkie by Boggomsbaai te huur vir naweke, vakansies en toere. Dis op die golfbaan so julle manne wat wil golf speel, hoef nie eers gaatjie 19 te gebruik nie, jy kan terugkom huis toe en die wat nog nooit op "oil sand greens" gespeel het nie - hier is jou kans."
Plekkie het nog nie 'n naam nie, maar dit slaap ses (6) en is "selfcatering", maar die opsie is daar indien mense iemand soek wat moet kos maak saans.
Daar is 'n binne kaggel so die feit dat dit winter word, klink vir my na die ideale kuierplek.
Dit werk maar uit iets soos R335 per persoon so die totaal is R2000 per nag vir die plekkie, pragtig rustig en ten volle gemeubileerd.
Ons het al die eerste bespreking vir Desember, so dit wys julle hoe oulik is Plekkie.
Kontak Anneke - vir my - by 082 321 4883 of epos na [email protected]

Besprekings vanaf middel Mei - so be the first to stay in this. Hierdie fotos is net om julle te prikkel - sal later gemeubileerde fotos opsit..
Kan nie wag om van julle te hoor nie. Mooi dag en geniet die beplanning vir die vakansie of naweek.

Address

Riversdale
6750

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bold but Chique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bold but Chique:

Share