Bikerhart Irc

Bikerhart Irc Online Radio Station for bikers – by bikers. We livestream the best tunes to enjoy on a ride Dis nou baie goedkoop. Druk net op die link. https://iono.fm/s/158

Good day to all our listeners makes use of this new link and you will benefit less data, at 32 kbps ±16MB per hour, you now can listen for much less. https://iono.fm/s/158 On the page you can get links to use on different apps

Goeie nuus maak gebruik van die link na die radio, bespaar op data, 32 kbps ±16MB per uur. Kom join ons op die Biker Hart Radio WhatsApp Groep en stuur jou boodskappe direk vir ons. https://chat.whatsapp.com/GrI54ErBNVeFEND4WP9M4c

Groetnis en Lekker luister

Dankie aan al ons luisteraars en adverteerders vir julle onder steuning, mag die nuwe jaar 2026, net vreugde en geluk br...
31/12/2025

Dankie aan al ons luisteraars en adverteerders vir julle onder steuning, mag die nuwe jaar 2026, net vreugde en geluk bring

LET WEL - VANAAND IS OM 19:00 EN NIE 20:00 NIE 🚨 Sluit aan by, Chrissie Kletz, vir die BIKER HART TOP 10! 🚨📅 Dinsdagaand...
30/12/2025

LET WEL - VANAAND IS OM 19:00 EN NIE 20:00 NIE
🚨 Sluit aan by, Chrissie Kletz, vir die BIKER HART TOP 10! 🚨
📅 Dinsdagaand 30 Desember om 19:00
🎧 Luister hier na BIKER HART Radio — klik en skakel in:
👉 https://iono.fm/s/158
👉 https://iframe.iono.fm/s/158a
👉 https://iono.fm/p/2402
📱 Soek “Biker Hart Radio” op Google of laai die app af:
Biker Hart Radio - Livestream
https://app-2402.iono.fm/live?lang=en
🌐 Besoek die stasie se webwerf:
https://www.bikerhartradio.com/
As jy wil saam kuier op Whatsapp tydens uitsaai vanaand kan jy die volgende whatsapp invite link gebruik. https://chat.whatsapp.com/FBSF2AJaryl6V9TfQtm3Hi

Bikerhart Irc

Die maraton het begin, ons wens Christiaan Ras sterkte toe met die poging van 'n wereld rekord,  Bikerhart Irc  is daar ...
26/12/2025

Die maraton het begin, ons wens Christiaan Ras sterkte toe met die poging van 'n wereld rekord, Bikerhart Irc is daar in gees en hart🪗

25/12/2025

To our BikerHart brothers and sisters, on the open road,
May Jesus' love guide you, wherever you've trod.
May His peace fill your heart, like a revving engine's roar,
And His presence be your shelter, forevermore.

May your rides be safe, your journeys blessed,
And God's word be your compass, through life's twists and rest.
May you feel His love, in every mile and turn,
And your spirit soar, like a bike that learns.

May the light of Christ shine bright in your way,
And His truth be your guide, every single day.
May you ride with joy, with faith and with cheer,
And Jesus be your navigator, drawing near.

A blessed Christmas to you,from Bikerhart crew,
May God's love be your fuel, forever true.
Minx🙏🌲💚🫡

Bid vir Rikus Kylander 🙏🏻Met Kersdag wat nader kom, breek ons harte vir Rikus, die 18-jarige seun wat steeds vermis word...
24/12/2025

Bid vir Rikus Kylander 🙏🏻

Met Kersdag wat nader kom, breek ons harte vir Rikus, die 18-jarige seun wat steeds vermis word nadat hy by Ponta do Ouro in Mosambiek, in die see verdwyn het.

Terwyl Kersliggies skyn en families saamkom, wag sy geliefdes in pynlike onsekerheid – met hoop wat soos ’n flikkerende lig aan geloof vasklou. ✨

Bid asseblief saam vir sy beskerming, vir antwoorde en dat hy veilig gevind sal word. ❤️

Kom ons vorm saam 'n ketting van gebed want elke fluistering van HOOP na BO maak saak.

Indien jy enige inligting het, deel dit asseblief met ons op 072 889 9234 of kontak 074 712 5855 direk.

Kom ons omvou sy gesin en mense met liefde en geloof en wys dat menslikheid herdie Kersfees harder praat as die stilte. 🤍

*TUNE IN* to *BIKER HART RADIO* Tonight @ 7 pm with Rebel for the * *WARM UP* to  *KLEIN SATERDAG* , With Special interv...
03/12/2025

*TUNE IN* to *BIKER HART RADIO* Tonight @ 7 pm with Rebel for the * *WARM UP* to *KLEIN SATERDAG* , With Special interviews with Sonika Hamman, Commercial Sales Specialist, *Equisure Insurance Brokers* and Pres Alex giving us some feedback on the *Grootvoël Rally*

Link to BIKER HART Radio Station — click here to tunein

https://iono.fm/s/158

https://bikerhartradio.radiostream123.com/

https://mytuner-radio.com/radio/biker-hart-radio-471459/

If you still can’t connect, go to Google en type Biker Hart Radio or download the app,
Links:

Biker Hart Radio - Apps on Google Play

*Android* – App BIKER HART RADIO
-https://play.google.com/store/search?q=biker%20hart%20Radio&c=apps&hl=en

*Apple* - App BIKER HART RADIO - https://apps.apple.com/za/app/biker-hart-radio/id1659830041

BIKER HART RADIO | Station website:
https://bikerhart.com/

Bikerhart Irc *OPKOMENDE RADIO ONDERHOUD MET MIKE BOLHUIS*_Biker Hart Radio__Elke Donderdag-aand__19h00__*𝗕𝗟𝗔𝗖𝗞 𝗙𝗥𝗜𝗗𝗔𝗬 -...
27/11/2025

Bikerhart Irc
*OPKOMENDE RADIO ONDERHOUD MET MIKE BOLHUIS*
_Biker Hart Radio_
_Elke Donderdag-aand_
_19h00_

_*𝗕𝗟𝗔𝗖𝗞 𝗙𝗥𝗜𝗗𝗔𝗬 - TO GO OR NOT TO GO*_

https://www.mikebolhuis.co.za/post/opkomende-onderhoudmet-mike-bolhuis

_*Deel gerus op WhatsApp groepe, Status en kontakte*_

VEILIGHEID EN SEKERHEID IN SUID AFRIKA - ELKE DONDERDAG-AAND OM 19H00

Join Chrissie Kletz for the Biker Hart TOP 10 Tuesday evenings at 8pm https://www.bikerhartradio.com/🚨 Sluit aan by, Chr...
25/11/2025

Join Chrissie Kletz for the Biker Hart TOP 10
Tuesday evenings at 8pm
https://www.bikerhartradio.com/

🚨 Sluit aan by, Chrissie Kletz, vir die BIKER HART TOP 10! 🚨
📅 Elke Dinsdagaand om 20:00
🎧 Luister hier na BIKER HART Radio — klik en skakel in:
👉 https://iono.fm/s/158
👉 https://iframe.iono.fm/s/158a
👉 https://iono.fm/p/2402
📱 Soek “Biker Hart Radio” op Google of laai die app af:
Biker Hart Radio - Livestream
https://app-2402.iono.fm/live?lang=en
🌐 Besoek die stasie se webwerf:
https://www.bikerhartradio.com/

VVF Gala.  Die jaarlikse glans-geleentheidDie inspirerende verhaal van die VVF, ’n nie winsgewende maatskappy wat jaarli...
19/11/2025

VVF Gala. Die jaarlikse glans-geleentheid

Die inspirerende verhaal van die VVF, ’n nie winsgewende maatskappy wat jaarliks ’n betekenisvolle geleentheid aanbied om studiehulp aan verdienstelike jongmense toe te ken. Met die ondersteuning van toegewyde borge maak die VVF nuwe geleenthede moontlik en dra hulle by tot ’n sterker, meer toeganklike toekoms vir Suid-Afrikaanse kinders. Hierdie program bied ’n hartroerende blik op die krag van gemeenskapsbetrokkenheid en die verskil wat dit in jong lewens kan maak.

Kliek op die skakel om die program gratis te geniet
https://www.net-afrikaans.com/vvf

10/11/2025

WRBA Santa run

Address

Radio Station By Biker For Bikers
Benoni South
72249

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bikerhart Irc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category