17/09/2026
Buds and Bros
๐ธโ๏ธ HEY MANโฆ PEACE, LOVE & ROCK โN ROLL! โ๏ธ๐ธ
๐ฅ๐๏ธ Kolskoot RADIO GEE 2 KAARTJIES WEG! ๐๏ธ๐ฅ
Jy en iemand spesiaal kan 2 KAARTJIES WEN na Rocksteady se โWoodstock & Beyond โ 1965 to 1975โ by The Drama Factory, Strand, op Sondag 4 Oktober om 16:00!
Maak gereed vir โn nostalgiese reis terug na die 60โs en 70โs met die musiek van legendes soos Janis Joplin, Jimi Hendrix, Led Zeppelin, The Doors, The Rolling Stones, Tina Turner, Carole King en vele meer! ๐ถ๐ธ
๐๏ธ MAAR HIER IS DIE CATCHโฆ JY MOET LUISTER OM TE WEN!
Ons gaan 4 verskillende kompetisievrae vra, en jy moet mooi luister na Kolskoot Radio om hulle almal te kry!
โ Koffie met Linda
๐๐ฉน Kitskos & โn Pleister
๐ถ Broer Piet se Jukebox
๐ฟ๐๏ธ Buds & Broโs
Elke program het โn vraag, so bly ingeskakel en versamel al 4!
๐๏ธ HOE SKRYF JY IN?
๐ Luister na die programme hierbo en kry die 4 kompetisievrae.
๐ Beantwoord AL 4 vrae en plaas jou antwoorde in die kommentaar onder hierdie plasing.
๐ DEEL hierdie plasing.
๐ LIKE The Drama Factory se Facebook-blad.
โ
Maak seker jy voltooi al die stappe om in aanmerking te kom.
๐ WANNEER WORD DIE WENNER AANGEKONDIG?
Die gelukkige wenner van die 2 kaartjies word op Woensdag 30 September tydens Broer Piet se Jukebox op Kolskoot Radio aangekondig! ๐๏ธ๐
Soโฆ hou jou ore oop, skryf die vrae neer en kry daardie antwoorde reg!
โฎ๏ธ PEACE! LOVE! ROCK โN ROLL! โค๏ธ๐ธ
๐ LUISTER โข ANTWOORD โข DEEL โข LIKE โข WEN! ๐
๐ป Net hier op KOLSKOOT RADIO!
Linda Lemon
Elmarie Laubscher
P Leon Botes
Buds and Bros
Sandra Walters-lewis