10/06/2026
Here, 🙏
maak nie saak waardeur ek vandag gaan nie, help my onthou dat ek nie alleen is nie. Wanneer ek moeg raak,hou my vas. Wanneer ek bang raak, herinner my dat U nog by my is.🙏
Dankie dat U my nie verlaat nie, nie vandag nie, nie môre nie, nooit nie.
Amen.