02/12/2025
Ons vier al die ongelooflike prestasies van Vrystaat-leerders in die November uitgawe 🏆Skole het hul 4de kwartaal se hoogtepunte met ons gedeel, en nou kan jy dit alles op één plek lees. Baie geluk aan almal. Ons is trots op ons julle 💙
👉 Lees dit hier: https://www.awsumnews.co.za/vrystaat-school-news_november-2025/