14/01/2026
https://www.facebook.com/share/19bTJZ3KbM/
sterkte aan elke skoolkind
wat vandag 'n nuwe jaar begin.
jy is besig om die eerste hoofstukke
van jou eie verhaal te skryf...
niemand, niemand, niemand
nie jou ouers, pelle of onnies
nie jou oumas, oupas of sibbe
gaan so spyt soos J Y wees
as jy nie hier hard werk
aan wie jy is, wat jy doen en hoe jy dit doen nie.
✨ Jou stories. Jou mense. Laat ek hulle dans in woorde. ✨
Ek skryf die gedigte en dinge
oor alles wat jou hart wou sê,
maar nie in woorde kan laat dans nie.
Vir troues en verjaarsdae.
Vir heildronke en troubeloftes.
Vir laaste afskeide en nuwe beginne.
Jy bring die herinneringe – ek draai dit in woorde wat bly. 💌 BESTEL BETYDS VIR VALENTYNSDAG!
📚 Koop my digbundel hier: Link in bio / www.lindievangass.co.za/digbundel
🎁 Bestel jou eie persoonlike gedig, troubeloftes of geskenk: WhatsApp / DM of besoek www.lindievangass.co.za