Rosestad 100.6 FM - Waar jy wil wees

Rosestad 100.6 FM - Waar jy wil wees Gemeenskapsradiostasie in Bloemfontein
Whatsapp nr. 061 999 1006
(2)

23/09/2026

Kry die jongste nuus en sport in jou gemeenskap en landswyd op Rosestad Nuus en Sport.

"Politieke partye moet kieserintimidasie, vals nuus en inmenging vermy."
23/09/2026

"Politieke partye moet kieserintimidasie, vals nuus en inmenging vermy."

Die DA se Federale Voorsitter, Solly Msimanga, sê vreedsame verkiesings begin met veldtogte, nie op verkiesingsdag nie. Msimanga het tydens die seremonie vir die ondertekening van die Onafhanklike Verkiesingskommissie se gedragskode en stembrieftrekking in Pretoria Woensdag die party se verbintenis...

Die meerderheid van dié plekke sal na verwagting aan Suid-Afrikaanse Afrikaners toegeken word.
23/09/2026

Die meerderheid van dié plekke sal na verwagting aan Suid-Afrikaanse Afrikaners toegeken word.

Die Trump-administrasie in die Verenigde State beplan om die aantal vlugtelinge wat die land in die volgende jaar sal toelaat, tot 17 500 te beperk. Volgens ’n kennisgewing wat aan die Amerikaanse Kongres gestuur is, sal die meerderheid van dié plekke na verwagting aan Suid-Afrikaanse Afrikaners ...

23/09/2026

'n Deel van Geelklip in die Bloemfontein-omgewing het 'n uitsonderlike dormer-ram ryker geword. Die ram, genaamd Tokkelos, is van 2 Steyns Boerdery in Venterstad vir ’n ongelooflike R520 000 verkoop. Hierdie transaksie het geskiedenis op die Hatari Platinum-veiling in Bloemfontein gemaak, en 'n nu...

23/09/2026
23/09/2026
23/09/2026

Die Vrystaatse Departement van Onderwys het die publiek ernstig versoek om op te hou om misleidende Facebook-berigte oor die Gonyane Laerskool in Bloemfontein te versprei.Die departement sê die bewerings is onwaar en veroorsaak net onnodige paniek.Dit volg ná gerugte van ’n steekvoorval tussen t...

22/09/2026

Skuts van regoor Suid-Afrika kom binnekort in Bloemfontein bymekaar vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie, oftewel SANSSU, se 2026-kampioenskappe.Met Hoërskool Sentraal en Hoërskool Willem Postma as die middelpunt van ’n week vol presisie, sportmanskap en kameraderie, word gewere e...

Address

1 Cockram Road, Groenvlei
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27514126401

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rosestad 100.6 FM - Waar jy wil wees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rosestad 100.6 FM - Waar jy wil wees:

Shortcuts

Share

Category