Volksblad subkantoor

Volksblad subkantoor Wie en wat is die subkantoor? Dit is die groep woordliefhebbers wat vir die taalversorging van Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante verantwoordelik is.

Ons sit tussen 'n klomp woordeboeke in die Volksblad-gebou in Nelson Mandelarylaan 79, Bloemfontein. Wanneer woorde stories inkleur, raak ons opgewonde – en wanneer kopie sonder spelfoute is, kan ons nie help om te glimlag nie. Ons geniet woordspeling waarskynlik meer as wat ons moet, maar in die subkantoor raak taalgrappies nooit oud nie. Ons werk agter die skerms aan Kroonnuus, Vrystaat Nuus/Ne

ws, Express Northern Cape, Noordkaap, Express, Kalahari Bulletin, Bloemnuus en Vista – almal Media24-publiksasies. Hoewel die fynere steke en knope van taal nie elke ou se vriend is nie, is dit ons doel om naatlose kopie te lewer. Stories wat sag op die oog en soet op die lippe is.

Address

79 Nelson Mandela Drive
Bloemfontein
9300

Telephone

051 404 7694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volksblad subkantoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share