Bloemnuus

Bloemnuus Bloemnuus op Donderdae se drukoplaag is 40 000. Om te adverteer bel, Coleen Cilliers by 083-411-1064
(476)

Boere van oor die land heen het Erfenisdag jolig by die Lamb Champs Boland 2025 gevier wat by die Hoër Landbouskool Bola...
26/09/2025

Boere van oor die land heen het Erfenisdag jolig by die Lamb Champs Boland 2025 gevier wat by die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl aangebied is.
Dit is die heel eerste Lamb Champs wat in die Wes-Kaap aangebied is en 75 boere het meegeding in die vierde kwalifiserende ronde van dié geleentheid. Lamb Champs word beskryf as Suid-Afrika se enigste nasionale kompetisie wat die lekkerste lam in die land bekroon.

Boere van oor die land heen het Erfenisdag jolig by die Lamb Champs Boland 2025 in die Paarl gevier.

Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waa...
26/09/2025

Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waar Suid-Afrika se top granprodusente vereer is vir hul uitmuntende opbrengste, innovasie en bydrae tot nasionale voedselsekuriteit. Hierdie jaar se toekennings was histories, met ’n oplewing van nuwe nasionale rekords in mielie-, koring- en sojaboonkategorieë wat die aanpasbaarheid en kundigheid van Suid-Afrikaanse produsente bevestig, selfs in ’n seisoen gekenmerk deur klimaatsuitdagings.

Groei vir Goud-toekennings 2025: Suid-Afrikaanse graanprodusente breek vele rekords, Lees meer hiér.

Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het Woensdag (24 September) tydens Nasionale Erfenisdagvieringe ...
26/09/2025

Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het Woensdag (24 September) tydens Nasionale Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn onthul dat sy party uit alle plaaslike koalisie-ooreenkomste onttrek en dat gesprekke alreeds aan die gang is vir die PA om die regering van nasionale eenheid (RNE) te verlaat.

Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het onthul dat sy party uit alle plaaslike koalisie-ooreenkomste onttrek

Lees meer in die gedrukte uitgawe.bloemnuus.co.za
26/09/2025

Lees meer in die gedrukte uitgawe.
bloemnuus.co.za

Nelson Mandela Bay Municipality is grappling with a severe infrastructure crisis that has left over 10 000 streetlights ...
26/09/2025

Nelson Mandela Bay Municipality is grappling with a severe infrastructure crisis that has left over 10 000 streetlights non-operational and plunged large areas of the metro into darkness, councillors and opposition leaders have revealed.

Nelson Mandela Bay faces a streetlight crisis with over 10,000 lights out, leaving many areas in darkness and neglect.

The Vodacom United Rugby Championship is back for its fifth year, and rugby fans are in for a treat this weekend. Four S...
25/09/2025

The Vodacom United Rugby Championship is back for its fifth year, and rugby fans are in for a treat this weekend. Four South African teams are preparing for tough matches across the globe, even without some of their star Springbok players.

The United Rugby Championship returns with high-stakes weekend matches featuring South African teams and tough global competition.

SPONSORED | Visit 𝗣𝗶𝗰𝗸 ‘𝗻 𝗣𝗮𝘆 𝗣𝗿𝗲𝗹𝗹𝗲𝗿 𝗪𝗮𝗹𝗸 for great specials this week. Specials valid from Thursday 25 September till ...
25/09/2025

SPONSORED | Visit 𝗣𝗶𝗰𝗸 ‘𝗻 𝗣𝗮𝘆 𝗣𝗿𝗲𝗹𝗹𝗲𝗿 𝗪𝗮𝗹𝗸 for great specials this week. Specials valid from Thursday 25 September till Tuesday 30 September. Shop for R300 or more and stand the chance to win a brand new Toyota Vitz 1.0 M/T. Draw will take place on 14 November 2025 at the Carols event

25/09/2025

SPONSORED | 🛒Visit Food Lover's Market (Showgate) for the 𝗟𝗢𝗩𝗘 𝗢𝗙 𝗩𝗔𝗟𝗨𝗘!
This promotion is valid from Thursday 25 September till Sunday 28 September 2025. Only at Food Lover's Market (Showgate)

Grant Lottering was declared medically dead after a horrific crash in a bike race in the Italian Alps in 2013. He shared...
25/09/2025

Grant Lottering was declared medically dead after a horrific crash in a bike race in the Italian Alps in 2013. He shared his story of hope, endurance and absolute resilience at Martie du Plessis' Aand van die Sterre. Read more Martie du Plessis Grant Lottering

Cyclist Grant Lottering told his uplifting story to guests at the Aand van die Sterre at the Martie du Plessis School.

Address

107 Pres. Reitz Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27514047600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemnuus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category