Volksblad

Volksblad Besoek die Volksblad landingsblad op Netwerk24.com/Volksblad vir al die nuus uit die sentrale streek van die land wat jou gemeenskap raak.

Volksblad bedryf hierdie Facebook-bladsy ingevolge die bepalinge en prosedures van sy etiese kode en die Suid-Afrikaanse Perskode.

Die jong politikus Liam Jacobs (25) het die PA verlaat en is weer terug by die DA.🧷 Lees meer hier: https://brnw.ch/21x2...
01/06/2026

Die jong politikus Liam Jacobs (25) het die PA verlaat en is weer terug by die DA.

🧷 Lees meer hier: https://brnw.ch/21x2ZKQ

’n Ontvoeringslagoffer is Sondag in die vroeë oggendure gered en ses van sy vermeende ontvoerders is agter tralies danks...
01/06/2026

’n Ontvoeringslagoffer is Sondag in die vroeë oggendure gered en ses van sy vermeende ontvoerders is agter tralies danksy die vinnige optrede en taktiese waaksaamheid deur polisielede van die Parkweg-kliëntedienssentrum en die blitspatrollie tydens Operasie Shanela II.

’n Ontvoeringslagoffer is Sondag in die vroeë oggendure gered en ses van sy vermeende ontvoerders is agter tralies danksy die vinnige optrede en taktiese waaksaamheid deur polisielede van die Parkweg-kliëntedienssentrum en die blitspatrollie tydens Operasie Shanela II.

Die handhawing van die kredietgradering en positiewe vooruitsig op Suid-Afrika se staatskuld deur Standard & Poor’s Glob...
01/06/2026

Die handhawing van die kredietgradering en positiewe vooruitsig op Suid-Afrika se staatskuld deur Standard & Poor’s Global Ratings is ’n seldsame gebeurtenis in die huidige stand van wêreldsake.

’n Lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens van Standerton wat verbind word met die diefstal van nagenoeg R450 000 se be...
01/06/2026

’n Lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens van Standerton wat verbind word met die diefstal van nagenoeg R450 000 se beeste is glo in die pad gesteek.

Die departement van binnelandse sake hou nie ’n omvattende of gekonsolideerde register van Suid-Afrikaanse burgers wat d...
01/06/2026

Die departement van binnelandse sake hou nie ’n omvattende of gekonsolideerde register van Suid-Afrikaanse burgers wat dubbele of veelvuldige burgerskap het nie.

Mediclinic Bloemfontein het in net minder as ’n jaar sy 100ste operasie met behulp van ’n robotstelsel voltooi, wat die ...
31/05/2026

Mediclinic Bloemfontein het in net minder as ’n jaar sy 100ste operasie met behulp van ’n robotstelsel voltooi, wat die groeiende vraag na minder indringende chirurgie onderstreep.

Soos sake nou staan, lyk dit asof daar teen Woensdag verligting vir dieselgebruikers by die pomp gaan wees.
31/05/2026

Soos sake nou staan, lyk dit asof daar teen Woensdag verligting vir dieselgebruikers by die pomp gaan wees.

Boere is gewaarsku om die naweek waaksaam te wees omdat die diefstal van diesel, graan en ander landbouprodukte besig is...
31/05/2026

Boere is gewaarsku om die naweek waaksaam te wees omdat die diefstal van diesel, graan en ander landbouprodukte besig is om skerp te styg.

Slegs die naaste vriende en familie van die Mosselbaaise egpaar wat verlede week in die Krugerwildtuin vermoor is, sal o...
31/05/2026

Slegs die naaste vriende en familie van die Mosselbaaise egpaar wat verlede week in die Krugerwildtuin vermoor is, sal op ’n intieme geleentheid van hulle afskeid neem.

Address

Pres. Reitzstraat 107
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volksblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category