Medfm 104.1 MedFM is a health and wellness community radio, the only medical radio station in the world broadcasting to the Bloemfontein and regional community.

      and wellness # Account details for the donations.Banking DetailsFNB CurrentBranch: 256005Acc Nr. 62770516361Vat No...
14/01/2023

and wellness #

Account details for the donations.

Banking Details
FNB Current
Branch: 256005
Acc Nr. 62770516361
Vat No: 4520253024

Oproep vir hulp vir MedFM MEDFM, jou gunsteling Gemeenskapsradiostasie in Bloemfontein, is nou meer as twee maande van d...
14/01/2023

Oproep vir hulp vir MedFM
MEDFM, jou gunsteling Gemeenskapsradiostasie in Bloemfontein, is nou meer as twee maande van die lug af weens finansiёle uitdagings.
Gemeenskapsradiostasies regoor die land ly onder die nagevolge van die Covid19 Pandemie en wankelige ekonomiese omstandighede in Suid-Afrika, ongeag die feit dat dit gedurende die Grendel-tydperk deur die President as ‘n noodsaaklike diens verklaar is.
Die uitstaande skuld vir Sentech, die amptelike en enigste seinverspreider in Suid-Afrika, het daartoe gelei dat Medfm van die lug gehaal is. Dit kan daartoe lei dat die stasie (wat bekend is vir sy ongelooflike musiek, gesonde lewenstyl- en mediese inhoud en om die luisteraars ingelig te hou met die nuutste nuusgebeure) sy deure sal moet sluit.
Gemeenskapradio-lisensies word slegs toegestaan aan Nie-winsgewende Maatskappye en Organisasies wat die gemeenskap bedien.
Daar is ‘n massavergadering gereël vir die luisteraars en gemeenskapleiers om ‘n poging aan te wend om fondse in te samel om die stasie terug op die lug te kry.
Die vergadering is geskeduleer vir 10:00 moreoggend (Saterdag 14 Januarie 2023) of volg ons op Facebook vir die jongste nuus hieroor. Die vergadering gaan by die MedFM kantore – President Steyn Laan 64, Westdene, Bloemfontein.
Hierdie Radiostasie behoort aan sy mense en speel ‘n belangrike rol in die handhawing van demokrasie en om die gemeenskap ingelig te hou in hulle moedertaal. Kom ons staan saam en veg vir ‘n radiostasie vir sy mense, deur sy mense.
Draadloos-groete,
Cathy Drage-Dlodlo

25/12/2022

Mag julle feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees en mag elke dag vir julle vreugde bring in die jaar wat voorlê.

Geseënde Kersfees! 🎄

25/12/2022

May your Christmas sparkle with moments of love, laughter and goodwill. 🎄🎁✨

Wishing you a Merry Christmas!

23/12/2022

Liefjana proud member of the

They pride themselves in making amazing coffee, and scrumptious food, while creating a warm, homey vibe that will make you want to return for more.

📍Visit them at 20 President Steyn Ave, Westdene

Good Place. Good Food. Good Coffee.


23/12/2022

Middelwater Farm together with Human Auto Ford are happy to donate vegetables from our own vegetable garden to Yade Uitreik Aksie

23/12/2022

Onthou ons vakansie dienstye.
Kersdag is daar twee dienste om 8:30 en 10:15!

21/12/2022

24 February 2023 vanaf 4nm hou die WWA hulle eerste straat mark.

Kom geniet n aand van kos, kuier, musiek en n verkeidenheid uitstallers.

Winste gaan vir gemeenskaplike voordeel deur n volhoubare, veiliger, skoner, eko-vriendelike woonbuurt te bevorder.


20/12/2022

Wishing all our Jewish friends and supporters a very Happy Hanukkah .
Thank you for being a light to so many Sunflower Children

Address

64 President Steyn Street, Westdene
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Medfm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Medfm:

Share

The beat of life MedFM

MedFM is a community radio station in Bloemfontein catering for Afrikaans, English and Sotho listeners. Listeners who like to be well informed are impressed with the ‘Klankkoerant’ programme during the drive times. MedFM focuses on promoting a healthy lifestyle and follows the International Medical calendar for certain interviews. The music appeals to all ages and represents most of the genres.

MedFM the beat of life !