OFM Agri

OFM Agri As part of OFM radio station, OFM Agri provides timely news updates relevant to producers in the Free State, Northern Cape, North West and southern Gauteng.

War against foot-and-mouth continues | OFM
22/12/2025

War against foot-and-mouth continues | OFM

Fighting the war against foot-and-mouth disease is a top priority for Minister Steenhuisen and his department. He recently expressed confidence in the national strategy to combat foot-and-mouth dis...

Nuwe syfers toon toename van bek-en-klouseer in Vrystaat | OFM
20/12/2025

Nuwe syfers toon toename van bek-en-klouseer in Vrystaat | OFM

Die departement van landbou en landelike ontwikkeling sê die getal gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat staan nou op 149.Dertien afsonderlike uitbrekingsgebiede is geïdentifiseer, wat...

Knopvelsiekte bly verwoestend onder vee | OFM
16/12/2025

Knopvelsiekte bly verwoestend onder vee | OFM

Veral beeste word aangetas deur dié virussiekte. Weens klimaatverandering, ’n groter voorkoms van muggies en toenemende veebeweging het die siekte die laaste paar seisoene skerp toegeneem.Kn...

Byaanval: Grusame voorval eis lewe van munisipale werker | OFM
16/12/2025

Byaanval: Grusame voorval eis lewe van munisipale werker | OFM

Lenny Naicker (59) is oorlede nadat hy deur bye aangeval is en ’n kollega per ongeluk petrol oor hom uitgegooi en dit vlam gevat het. Naicker het Saterdagaand (13/12) in die Hibiscus-hospitaal oorl...

Bek-en-klouseer styg steeds in Vrystaat | OFM
15/12/2025

Bek-en-klouseer styg steeds in Vrystaat | OFM

Altesaam 13 afsonderlike uitbrekingsgebiede is geïdentifiseer, wat strek oor agt plaaslike munisipaliteite, sê die departement van landbou en landelike ontwikkeling. Die Noord-Vrystaat loop die erg...

“Stoetboere kan nie meer hul jaarlikse produksieveilings hou nie – dit belemmer genetiese vordering. Handelsvennote staa...
14/12/2025

“Stoetboere kan nie meer hul jaarlikse produksieveilings hou nie – dit belemmer genetiese vordering. Handelsvennote staak alle invoer uit ’n verklaarde provinsie.”

 John Steenhuisen, minister van landbou, het onlangs verklaar alle beeste moet ingeënt word om kudde-immuniteit te bereik. Hy beklemtoon dit is ’n nasionale prioriteit om die uitwerking van di...

‘Dag Zero’ vir bek-en-klouseer in Wes-Kaap | OFM
11/12/2025

‘Dag Zero’ vir bek-en-klouseer in Wes-Kaap | OFM

Die eerste geval is op Gouda aangemeld.

Misdaad in landbou: syfers wys waar gevaar lê | OFM
11/12/2025

Misdaad in landbou: syfers wys waar gevaar lê | OFM

Vanaf 1 Januarie tot 30 September is 17 291mense in Suid-Afrika vermoor, volgens Feroz Cachalia, minister van polisie, tydens die onlangse bekendmaking van die derde kwartaal se misdaadsyfers. In d...

Address

7 Christo Groenewald
Bloemfontein
9300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OFM Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share