18/09/2026
Die reën het dalk ons oorspronklike planne 'n bietjie deurmekaar kom krap, maar niks kon ons toekomstige Vlammies se geesdrif keer nie! 🔥🔥
Ons Vlammies het kom speel, lag en kuier en die aand saam kom geniet.