23/10/2020
Hier is Soms Wen Die Wolf se nuwe musiek video, “GRENDELSTAAT”!
Ons is FOKKEN trots op hierdie een!🤟🏻
#2020
Grendelstaat is die enkelsnit wat saam met Soms Wen Die Wolf se eerste album vrygestel is. Die selfgetitelde daad van protes is nou beskikbaar op alle hoofst...