Kom ons Koffie

Kom ons Koffie Kom luister elke week saam soos ons die mense agter die musiek leer ken! ☕️

10/03/2026

Die entertainment industrie is baie "cut-throat"! 😬
vertel my bietjie van sy jonger dae toe hy net in die industrie in getree het en alles wat hy as 'n jong, onervare akteur tee gekom het. Die struggles in die TV industrie en hoe hy op die ou einde toe op die verhoog beland het.

06/03/2026

Altyd 'n plan!🤩📝
Om 'n lewe as 'n kunstenaar te maak is nie altyd so maklik soos wat mens d**k nie! deel hoe hy altyd 'n plan in die pyplyn gehad het en planne gemaak het om te oorleef terwyl hy sy passie navolg! 🤩
What an inspiration! 😌

04/03/2026

Bou ‘n lewe in die kunste 🎭
deel bietjie van sy storie oor hoe hy grootgeword het met die idee van ‘n “corporate ladder” en sy argitektuur studies. ✍️📚
D**k julle die corporate ladar is nog ‘n ding, of moet jy staat maak om jou eie weg te baan? 🤔

19/02/2026

Nuwe seisoen! Nuwe stories 🤩
Dit is lekker om terug op die lug te wees met die nuutste episode saam met ! 🎙️ Die koffie met my laat lag, laat d**k en sommer net weer 'n lus vir die lewe gegee!

Gaan luister gerus saam op YouTube, Spotify of Apple Podcasts. ☕️

08/12/2025

Volle onderhoud in ons Bio 👆
✨ Die musiek.Die stories. Die mense.🤩🎙️

Die week het ek met .esterhuyse.5473 gesels met ons nuutste episode van Kom Ons Koffie! Anton se passie vir musiek is amazing en deur die gesprek het ons ook bietjie in geduik in wat dit vat om ‘n voltydse musikant te wees!🎙️☕️

As jy van eerlike, gemaklike en menslikheid hou, kom luister elke week saam soos ons gesels met die mense agter die musiek! 🔥

👉 Gaan subscribe gerus op ons YouTube kanaal vir meer weeklikse gesprekke!
👉 Volg ons op socials vir gereelde shorts en updates! 😌

🎶☕️

04/12/2025

Society changed a lot in South Africa during the post-apartheid era, but so did the artistic spaces! 🎶

John and I talked a bit about what the studio & creative spaces were like during the post-apartheid time and how the creativity flowed in the studio spaces.I wasn't just recording audio anymore but creatively creating a new sonic landscape! 🔊🇿🇦

Listen to more from this conversation on YouTube, Apple Podcasts & Spotify

26/11/2025

Just because someone is a sound engineer, it doesn't necessarily mean that they have a musical background. I often wonder how the musical brain works with sound (especially in live sound) in comparison to someone that approaches sound purely from an audio perspective? 🤔🔊

John helped me shed some light on the topic as both have different strong points and approaches.

Sound engineers with a musical background have a different understanding of sound due to their feel for music. Where sound engineers without a musical background work more from the audience's perspective and the experience of the music. 🎚️

25/11/2025

Ek love hoe die hele vibe van Kom Ons Koffie opgesom het voor hy nog geweet het wat die podcast se naam was! 😂☕️

Koffie en gesprekke was nog altyd vir my 'n baie lekker mini-geleentheid om mense te leer ken, by hulle te leer en sommer met stories te deel! 🗣️ Om TE KOFFIE gaan dieper as om net 'n koppie koffie te deel, dit is die experience van mense leer ken!

Dankie Arend vir die beautiful opsomming van wat Kom Ons Koffie is 😌☕️ Gaan luister gerus na die volle chat op YouTube, Spotify of Apple Podcasts. 🎧

24/11/2025

✨ The music. The stories. The people.
This is also our first episode in English! 🤩🎙️

Here’s a little sneak peek of the latest episode of Kom Ons Koffie! I sat down for coffee with John Smit, and we spoke about life, music, sound engineering, and those moments behind the scenes you never get to see. 🎙️☕️

If you enjoy honest, warm, human conversations… follow along for fresh episodes every week!
The full episode is now live on YouTube, Spotify & Apple Podcasts! 🔥

👉 Go check it out and subscribe for more episodes!
👉 Follow us for regular clips & highlights!

🎶☕️

19/11/2025

Dit is deesdae al hoe moeiliker vir kunstenaars om hul musiek in die wêreld in te kry! 🥵 In die tyd van sosiale media is dit aan die een kant maklik om musiek te share, maar hoe laat jy dit uitstaan?
Ek en gesels bietjie oor wat dit deesdae vat om raak gesien te word in die musiek ruimtes! Dit is scary, maar tog nie onmoontlik nie! 🎶

Een manier wat hulle by benut is hul studio waar hulle elke week hoë kwaliteit optredes opneem. Dit help hulle om bietjie uit te staan en ook gesien te word deur 'n water audience!

Musiek is 'n moeilike industrie deesdae, maar tog exciting! 🤩 Gaan kyk gerus die volle onderhoud op ons YouTube, of Luister op Apple Podcasts & Spotify! 🎙️

Nuwe podcast vandag uit! 🤩Hierdie was 'n baie lekker onderhoud, ek en  het baie lekker gesels oor musiek, koffie en somm...
14/11/2025

Nuwe podcast vandag uit! 🤩
Hierdie was 'n baie lekker onderhoud, ek en het baie lekker gesels oor musiek, koffie en sommer net oor die lewe! 😌

Gaan luister gerus die volle gesprek op YouTube, Spotify of Apple Podcasts! (Link in Bio☝️)

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kom ons Koffie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category