Oos Wes Tuis Bes

Oos Wes Tuis Bes Die tuiste van vars nuus oor Afrikaanse kunstenaars, feeste, konserte en meer! πŸŽΆπŸ“… Bly op hoogte met die beste vermaak en musieknuus

02/07/2025
02/07/2025

πŸŽ‰ As jy wil weet waar gaan dit hierdie Donderdag aand β€˜n vibe wees… kom kuiersaam by Wildebeest Live! πŸ₯³

Kom wees ritmies, skud jou heupe en geniet die ongelooflike musiek van Leo Sonskyn. 🎢πŸ”₯

Dis die perfekte plek om saam vriende te lag, te dans en memories te maak. Moet dit nie misloop nie!

πŸ“ Donderdag aand – Wildebeest Live
πŸ•— Maak seker jy’s daar!

op die bokke vir die naweek! Go bokke
27/06/2025

op die bokke vir die naweek! Go bokke

Geniet Henru, Schwabie, TiNO se musiekvideo vir β€œBok Trui ”! Lirieke:ek was net n jong seunspeel alleenPa moet kom kykPa ek wil 'n bok weesmy seun jy was nog...

🎀 OOS WES TUIS BES 2026 πŸŽ‰Ons wil eers by JOU hoor...πŸ‘€ Wie wil JY sien op die Oos Wes Tuis Bes-verhoog in 2026?Ons keer t...
14/05/2025

🎀 OOS WES TUIS BES 2026 πŸŽ‰
Ons wil eers by JOU hoor...
πŸ‘€ Wie wil JY sien op die Oos Wes Tuis Bes-verhoog in 2026?

Ons keer terug op 11 April 2026 by Carnival City vir nΓ³g ’n massiewe aand vol top Afrikaanse musiek! πŸ”₯ Jy wil dit nie misloop nie!

Tag jou gunsteling kunstenaar hieronder πŸ‘‡ en laat weet wie moet kom jol!

#2026

In watter dorp wil jy 𝑢𝑢𝑺 𝑾𝑬𝑺 𝑻𝑼𝑰𝑺 𝑩𝑬𝑺 sien?Laat weet ons hieronder!✨
16/04/2025

In watter dorp wil jy 𝑢𝑢𝑺 𝑾𝑬𝑺 𝑻𝑼𝑰𝑺 𝑩𝑬𝑺 sien?
Laat weet ons hieronder!✨

Oos. Wes. Tuis. Bes. Was dit nou ’n aand om te onthou... of wat?πŸ‘€2026 - sterk oppad! Hou dop. 🎢          Alliance Venue ...
09/04/2025

Oos. Wes. Tuis. Bes. Was dit nou ’n aand om te onthou... of wat?πŸ‘€
2026 - sterk oppad! Hou dop. 🎢

Alliance Venue & Facilities Management Carnival City Casino and Entertainment World

Bibi bring al die houding, energie en girl power na die Oos Wes Tuis Bes verhoog met Daai Girl πŸ’…
07/04/2025

Bibi bring al die houding, energie en girl power na die Oos Wes Tuis Bes verhoog met Daai Girl πŸ’…

06/04/2025
06/04/2025

Address

Boksburg
1461

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oos Wes Tuis Bes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oos Wes Tuis Bes:

Share