Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif n Suid-Afrikaanse tydskrif vir almal wat lief is vir tuinmaak! Vir subskripsienavrae, kontak asseblief [email protected] / 031 003 0940

Hou jou groentetuin hierdie seisoen gesond en produktief met Makhro Home & Garden Organicide Plus, ’n betroubare oplossi...
05/12/2025

Hou jou groentetuin hierdie seisoen gesond en produktief met Makhro Home & Garden Organicide Plus, ’n betroubare oplossing vir die beheer van van die mees algemene groenteplae.

🪲 Beheer effektief:
• Bolwurms
• Plantluise
• Astylus-kewers
• Witvlieë

💧 Dosering: Meng 5 ml per 1 liter water.

🌿 Aanwending:
Spuit by die eerste teken van plaagaktiwiteit as ’n hoëdruk-, volledige dekkingspuit. Verseker dat die bo- én onderkant van die blare deeglik bedek is.
• Vir witvlieë: Spuit vroegoggend wanneer hulle nog onder die blare rus.
• Herhaal elke 5 dae, tot ’n maksimum van drie behandelings binne tien dae.

Organicide Plus is ideaal vir tuiniers wat hul groentetuin op ’n doeltreffende én omgewingsvriendelike manier wil beskerm 🌱

Veels geluk aan Lisa Boulter, die gelukkige wenner van die STIHL-prys vir die laaste episode! 🏆🌿 ʼn Groot dankie aan alma...
04/12/2025

Veels geluk aan Lisa Boulter, die gelukkige wenner van die STIHL-prys vir die laaste episode! 🏆🌿

ʼn Groot dankie aan almal wat ingeskryf het – dit sluit dan die STIHL-kompetisie vir Seisoen 3 af. Bly ingeskakel vir meer tuinmaakinspirasie en opwindende geleenthede volgende seisoen! ✨


A huge congratulations to Lisa Boulter, our final viewer competition winner with and The Gardener and Friends 🎉🌿
Our competition has officially come to a close—thank you for your amazing support and participation!

Tune in to The Gardener and Friends at the following times:
Mon 14:30 | Tue 21:00 | Wed 09:00 & 18:30 | Thu 13:00 & 23:30 | Fri 17:00 | Sat 12:00 & 19:00 | Sun 16:00 & 23:00

03/12/2025

🧑‍🌾Baie dankie aan almal wat ingeskryf het vir ons Fiskars Gardening South Africa PowerGear Bypass Pruner-pasella!

As jy nie gewen het nie, moet jou nie bekommer nie, jy kan steeds hierdie bekroonde snoeiskêr in die hande kry. Besoek www.fiskars.co.za, of kry dit by Builders Warehouse en Takealot.

Lekker tuinmaak!

Tanya Visser stel haar tuin oop vir ʼn spesiale naweek met ʼn opwipwinkel vol tuisgekweekte vetplante, tuinmaakgoed en -de...
02/12/2025

Tanya Visser stel haar tuin oop vir ʼn spesiale naweek met ʼn opwipwinkel vol tuisgekweekte vetplante, tuinmaakgoed en -dekor, kos en nog veel meer. Maak ook seker jy het jou tuinmaakvrae gereed – sy deel haar raad, wenke en truuks tydens haar vraag-en-antwoord-praatjie. Loop rond, doen inkopies en geniet ʼn ontspanne dag omring deur groenigheid.

Kloof Conservancy | |

🫒👩‍🌾Plant sandolien vir ʼn droogtebestande minsorgheining wat die grond stabiliseer, kuswinde weerstaan en uitermate gesk...
01/12/2025

🫒👩‍🌾Plant sandolien vir ʼn droogtebestande minsorgheining wat die grond stabiliseer, kuswinde weerstaan en uitermate geskik is vir ekovriendelike tuine.

01/12/2025

🍓Kweek sappige, soet aarbeie van siektebestande variëteite soos ‘Selecta’.

Gebruik kompos, ʼn deklaag en metgeselplante vir ʼn oorvloedige oes.

30/11/2025

Sukkel jy met growwe snitte? ʼn Vinnige skerpmaak gee jou kettingsaag weer nuwe lewe. Sny skoon en akkuraat met minder moeite. Skerp lemme. Skoon snitte. Klaar is die werk.

Vermont Sales |

29/11/2025

Blomme is nie net vir mooi lyk nie! 🌸 Afrikaners, kappertjies en rose help beskerm jou groente, lok bestuiwers en verleen kleur aan jou tuin. 🌿


Garden Master ZA | The Home Channel |

28/11/2025

Plae in jou tuin? Hou dit eenvoudig! 🎯 Gebruik ʼn gebruiksgerede spuitmiddel om op probleemkolle te konsentreer, en plant kappertjies om plantluise van ander plante af weg te lok vir maklike, doeltreffende tuinmaak sonder stres! 🌿

Efekto Garden & Home Protection | The Home Channel |

🪴👩‍🌾Hulle staan as polkakolplante bekend en gedy in warm halfskadu in klam goed dreinerende grond. Gereelde uitknyp moed...
28/11/2025

🪴👩‍🌾Hulle staan as polkakolplante bekend en gedy in warm halfskadu in klam goed dreinerende grond. Gereelde uitknyp moedig bosagtigheid aan.

Variëteite soos ‘Confetti’ en ‘Splash’ is geskik vir binne of vir skadutuine. Voed hulle elke paar weke.

Kry gou die November/Desember-uitgawe van Die Tuinier en raak geïnspireerd!

Peebles Plants (Pty) Ltd | Malanseuns | Kirchhoffs | AT Nursery | Bedding and Container Gardening | Vrone Nurseries (Pty) Ltd | SANA - South African Nursery Association | Life is a Garden | Sakata Seed Southern Africa | Moorland Seedlings | Zibo containers (Pty)

27/11/2025

Voer jou snoeiwerk tot die volgende vlak! 🌳✂️ Die Stihl HTA 50 koordlose snoeier maak die regsnoei van bome, uitdun van struike en aanpak van moeilike takke moeiteloos. Met ʼn gemaklike greep, maklike kontroles en ʼn steel wat verdeel om maklik te bêre was snoei nog nooit so maklik nie.

Wil jy een hê? SMS STIHL na 41703. SMS’e kos 150. Gratis SMS’e geld nie. B’s en V’s verskyn op thehomechannel.co.za

The Home Channel | STIHL |

Baie geluk aan Jordan Lorenzani, die gelukkige wenner van die STIHL-prys vir Episode 7! 🏆🌿Met slegs een episode van The ...
27/11/2025

Baie geluk aan Jordan Lorenzani, die gelukkige wenner van die STIHL-prys vir Episode 7! 🏆🌿

Met slegs een episode van The Gardener and Friends oor is dit die laaste kans om in te skryf en ʼn ongelooflike prys te wen – moet dit nie misloop nie! ⏰✨

The Home Channel | STIHL |

Congratulations to Jordan Lorenzani, the winner of last week’s viewer competition with and The Gardener and Friends 🎉🎉

Stay tuned for this week’s competition on The Gardener and Friends!

Catch The Gardener and Friends on Mon 14:30 | Tue 21:00 | Wed 09:00 & 18:30 | Thu 13:00 & 23:30 | Fri 17:00 | Sat 12:00 & 19:00 | Sun 16:00 & 23:00

Address

64 Old Main Road
Botha's Hill
3610

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27310030940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Tuinier Tydskrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Tuinier Tydskrif:

Share

Category

Suid Afrikaners se gunsteling tuinmaak tydskrif!

ń Tydskif vir tuiniers jonk en oud!