Bok Radio / BokTv

Bok Radio / BokTv Op 98.9FM in die Kaap! Audiostreaming: http://bokradio.radiostream.co.za
Tel: 021 983 2201
E-mail: [email protected]
TELEGRAM: 074 2000 989
SMS LYN: 39989

Luister na ons regstreeks op jou rekenaar of selfoon: http://bokradio.radiostream.co.za

Bok Radio
Winkel A1
Cape Gate Corner
Nitida Rylaan
Brackenfell
Cape Town
7560

TWITTER: http://twitter.com/BokRadio
FACEBOOK: http://facebook.com/BokRadio
TIKTOK: https://www.tiktok.com/
LINKEDIN: https://www.linkedin.com/company/bokradio/

Week Program: (Maandag tot Vrydag)

00h00 - 05h00 MUSIEK
05h00 - 07h00 BE OKAY BREAKFAST SHOW met Wimpie & Maresa
07h00 - 10h00 AFSKOP met Martin, Yolandie & Stem
10h00 - 12h00 Le-Lue
12h00 - 14h00 Natisha
14h00 - 16h00 Heinrich HHH du Plooy
16h00 - 19h00 Uit-Klok met Ziaan & Monique
19h00 - 22h00 Aandskof met Brent Wayne de Wet
22h00 - 00h00 Gerhard Schaap

Naweek Program:

(Saterdag)

00h00 - 07h00 MUSIEK
07h00 - 10h00 NAWEEK BRÊKFIS met Corban & Bonita
10h00 - 11h00 Bok Radio Country Top 10 met Jaco
11h00 - 13h00 Die Amptelike Bok Radio Top 20 met Jaco de Villiers
13h00 - 14h00 Wats Nuut op Bok Radio met Jaco
14h00 - 15h00 Wiele 2 Wiele
15h00 - 17h00 SPORT met Ettiene Venter
17h00 - 20h00 Brian Oxley
20h00 - 22h00 Saterdag Party Mix met Heinrich HHH du Plooy

(Sondag)

00h00 - 06h00 MUSIEK
06h00 - 09h00 NAWEEK BRÊKFIS met Corban & Bonita
09h00 - 10h00 Jou AFSKOP & UIT-KLOK Hoogtepunte van die week
10h00 - 14h00 Golden Oldies met Jaco de Villiers
14h00 - 17h00 Stefan Vermaak
17h00 - 20h00 COUNTRY met Tommy Dell
20h00 - 22h00 BABA BOKKIES
21h00 - 00h00 MUSIEK

Leah SA het vanoggend kom inloer en ons vertel oor haar nuwe vrystelling - "Al wat ek wil hê"
18/09/2026

Leah SA het vanoggend kom inloer en ons vertel oor haar nuwe vrystelling - "Al wat ek wil hê"

𝓔𝓲𝓮𝓷𝓭𝓸𝓶 van die Week: Vier slaapkamer huis te koop in Rooi Els op die Walvisroete, Suid Afrika teen R16 950 000.Wat maak...
17/09/2026

𝓔𝓲𝓮𝓷𝓭𝓸𝓶 van die Week: Vier slaapkamer huis te koop in Rooi Els op die Walvisroete, Suid Afrika teen R16 950 000.

Wat maak hierdie eiendom so spesiaal?

⚜️ Ultramoderne woning met luukse toebehore
🏘️ In 'n private cul-de-sac in 'n rustige kusdorpie
🌊 360-grade berg, see en fynbos uitsigte
🎉 Verskeie ontspanningsareas binne en buite
🌿 Ideaal vir onthaal en ’n buitelug leefstyle

Sien hierdie eiendom hier: https://www.nspropertysolutions.co.za/results/residential/for-sale/rooi-els/rooi-els/house/3139172/

17/09/2026

Ons almal stem saam dat geweld en misdaad teenoor vroue en kinders heeltemal onaanvaarbaar is en stopgesit moet word, maar hoekom gebeur dit dan nie?

Die Afskop span het vanoggend gesels oor die reeksmoorde wat tans in die Oos Rand plaasvind. Luister gerus!

Le-Lue het met Van Der Aven gesels oor hul vertoning saam met Spoegwolf by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 8 Oktobe...
17/09/2026

Le-Lue het met Van Der Aven gesels oor hul vertoning saam met Spoegwolf by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 8 Oktober. Dankie vir die inloer, manne!

🎭 Mamma Mia, here I go again... 🎶Die immergewilde musiekblyspel, MAMMA MIA!, is tans by Artscape Theater te sien tot 11 ...
17/09/2026

🎭 Mamma Mia, here I go again... 🎶

Die immergewilde musiekblyspel, MAMMA MIA!, is tans by Artscape Theater te sien tot 11 Oktober 2026.

Skakel vandag tussen 10:00 en 12:00 in op Le-Lue se program, wanneer sy met Tiaan Rautenbach, wat die rol van Bill Austin vertolk, oor dié gewilde musiekblyspel gesels. 🎭

🎟️ Maak seker jy luister saam, want ons gee 3 dubbelkaartjies weg na MAMMA MIA! by Artscape!

Kaartjies vir MAMMA MIA! is beskikbaar by showtime.co.za.

📻 Skakel in en staan 'n kans om te wen!

Zaan Sonnekus & Tasché met Sossi | Toyota MusiekfeesZaan en Tasché. Twee legends. Een stage. Saam gaan hulle jou ’n aand...
16/09/2026

Zaan Sonnekus & Tasché met Sossi | Toyota Musiekfees

Zaan en Tasché. Twee legends. Een stage. Saam gaan hulle jou ’n aand by die Toyota Musiekfees gee wat jy nooit gaan vergeet nie. Sossi sit die partytjie aan die gang.

7 Okt | Sossi: 18:00 | Zaan Sonnekus & Tasché: 19:00
📍 Jan Marais Park, Stellenbosch |
Kaartjies by Quicket.


Augusta Zietsman

📻 TUNE IN TODAY AT 6PM!Join us for a live conversation with City of Cape Town Deputy Mayor Eddie Andrews as we unpack so...
15/09/2026

📻 TUNE IN TODAY AT 6PM!
Join us for a live conversation with City of Cape Town Deputy Mayor Eddie Andrews as we unpack some of the key developments making a difference across Cape Town.

🏠 Affordable rental housing
🧒 Support for Early Childhood Development (ECD) centres
🏖️ Exciting upgrades to Cape Town’s beachfronts

Hear directly from the Deputy Mayor about what’s happening, what’s changing and how these initiatives are impacting communities across the city.

🕕 Today | 6PM

Don’t miss this important conversation – tune in and be part of it! 📻

Met als wat in die wêreld aangaan beter jy nie van dié partytjie vergeet nie!Dis ’n jol en jy wil dit beslis nie misloop...
15/09/2026

Met als wat in die wêreld aangaan beter jy nie van dié partytjie vergeet nie!

Dis ’n jol en jy wil dit beslis nie misloop nie.

Kajuite staan nou einde se kant toe, so jy sal moet vinnig spring as jy nog wil saam vaar!

Bespreek nou jou plek by https://www.msccruises.co.za/cruise-deals/theme-cruises/bok-boot-2027

Hendré Baard Jan Rhaap Eloff Fatman Leah SA Francois van Coke Dirk van der Westhuizen Kurt Darren Nádine DEON GROOT Musiek Zaan Sonnekus NOA MILAN music Ivan Roux SA Brandon Miles Tasché

Address

Shop 1A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre
Brackenfell
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bok Radio / BokTv posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bok Radio / BokTv:

Shortcuts

Share

Category