Radio Overberg

Radio Overberg Radio Overberg is 'n gemeenskapsradiostasie in die Kaap Agulhas-munisipaliteit area wat ongeveer 40 000 luisteraars bereik.

Ons beslaan die grootste deel van die Overberg-streek. Op jou frekwensie 101.8 FM JOU RADIO STASIE

10/06/2026


Arrestasie vir aanhitsing!

Goeiemôre.
10/06/2026

Goeiemôre.

  Hoop
09/06/2026

Hoop

09/06/2026

101.8fm
09/06/2026

101.8fm

09/06/2026

Die Grammy-bekroonde popster Tyla maak haar debuut in Disney-stemwerk met ’n rol in ‘Toy Story 5’.

09/06/2026

Die polisie in Somerset-Wes het moontlik ’n deurbraak gemaak in hul ondersoek na ’n vermeende klapmusbende toe een van die groep Vrydag aangekeer is ná ’n huisbraak in Raithby. Die voorval Vrydag volg kort op drie soortgelyke voorvalle in die Wynland.

Address

Cnr Long Street & All Saints Road
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27284242877

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio Overberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Radio Overberg:

Share

Category