Landbou TV

Landbou TV Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Landbou TV, TV Channel, Nooitgedacht Road, Bredasdorp.

28/05/2019
28/05/2019
23/10/2018

"Nampo is 'n samekoms van mense wat belange het in die landbou indistrie. Maak nie saak of jy 'n boer is of nie, as jou hart 'n plaas hart is dan kom jy Nampo toe."

Ons kyk terug na die hoogtepunte van vanjaar se fees wat in Bothaville gehou is. Organiseerders vier nog 'n rekord breekende gebeurtenis nadat besoekersgetalle aan Nampo 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar toegeneem het.
Hierdie bekende Landbou fees tref 'n besoekers getal van 82 817, wat aansienlik gegroei het teenoor die 2017 getal (78 648).

Ons is kinderlik opgewonde vir die 2019 Nampo fees(te) wat in Bothaville asook Bradasdorp sal plaasvind tydens hierdie komende jaar




21/10/2018

Die Certified Wagyu Breeders groep het vanjaar hul tweede veiling ooit gehou. Hierdie geleentheid het 'n besonderse positiewe eindresultaat gelewer, en ons wens vir die Certified Wagy Breeders groep baie geluk met 'n uitstekende veiling.

Hoogtepunt pryse van hierdie veiling:
Wagyu koei en kalf (Delta Wagyu) | LOT 2 - R390 000
Wagyu bul (Woodview Wagyu) | LOT 18 - R230 000

19/10/2018

Graan SA het onlangs die 2018 Graanprodusent van die jaar aangekondig. Hierdie was 'n spog geleentheid soos geen ander. Baie geluk aan die Van As broers van Swellendam, wat aangekondig is as die Graan Produsent van 2018.

Loer gerus hierodner vir 'n terugflits van hierdie besonderse geleentheid.

18/10/2018

Was jy vanjaar by die heel eerste ? Kyk gerus na hierdie van hierdie fees wat al 'n gunsteling vir enige landbou liefhebber geraak het.

21/09/2018
20/09/2018
Dis ‘n baie goeie atmosfeer vandag hier by die Nasionale Merino veiling in Graaff-Reinet! 😎 🐑 Ons is opgewonde vir fanta...
17/08/2018

Dis ‘n baie goeie atmosfeer vandag hier by die Nasionale Merino veiling in Graaff-Reinet! 😎 🐑
Ons is opgewonde vir fantasties resultate!

16/08/2018

Tempevale Bonsmara hou vanjaar hul 13de produksieveiling, op 6 September 2018, te Lady Grey Distrik

Eienaar, David C**k, vertel vir ons meer oor hierdie jaar se aanbod en brei uit oor sy Bonsmara kudde se genetika.

Ons is opgewonder vir 'n fantastiese veiling!

Kyk net hoe nuuskierig is hierdie Jersey beeste! Ons het 'n  baie aangename ervaaring gehad by die Sandrift Jersey's!Vir...
15/08/2018

Kyk net hoe nuuskierig is hierdie Jersey beeste!
Ons het 'n baie aangename ervaaring gehad by die Sandrift Jersey's!

Vir meer ingligting rondom Sanddrift Jersey's se opkomende veiling, besoek die skakel onder:
https://bit.ly/2w3hcL4

Address

Nooitgedacht Road
Bredasdorp
7270

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Landbou TV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category