
26/06/2025
Kyk uit en wees versigtig!
‼️ BAIE, BAIE BELANGRIK ‼️
Dit het onder ons aandag gekom dat daar ’n Facebook groep Afrikaans is Groot kaartjies koop en verkoop is. Wees asb waaksaam teen hierdie groep.
Moet asb nooit kaartjies op hierdie groep of deur derdeparty verkope koop nie. Indien jy hierdie groep raak loop, rapporteer asb dadelik dit aan Facebook as bedrog.
Verifieer altyd die egtheid van kaartjies deur iTickets - ons amptelike kaartjievennoot van al ons konserte en feeste. www.itickets.co.za is die enigste plek waar jy kaartjies kan koop!