Stoom Saam Oom, OomSyd

Stoom Saam Oom, OomSyd Internet Radio, Live Broadcasting Events

  -  Dimitri Jacobs, aga Safcol Rfc kom vang my as julle lus is. Dit is Robertson Rugby Football Club die hulle naweek R...
07/10/2025

- Dimitri Jacobs, aga Safcol Rfc kom vang my as julle lus is. Dit is Robertson Rugby Football Club die hulle naweek Randall Moses op jou brood hoor ek Town supporters skree, my nou

07/10/2025

- Semi Finaal o/21.Boland en
Grens. Dit is punte vir Grens

07/10/2025

- Nee, kyk Hermanus se oldies het dit. Hier wen hulle die beker vir die beste performance tydens die opening by die Sport byeenkoms vir bejaardes.


  - Stanford se mense was ook by die Sport byeenkoms vir bejaardes op Bredasdorp
07/10/2025

- Stanford se mense was ook by die Sport byeenkoms vir bejaardes op Bredasdorp


07/10/2025

- Robertson Rugby Football Club, tel Safcol Rfc se bloed op asb. Saffies het 'n sewentig gekry teen die manne.


06/10/2025

STEELKANT

06/10/2025

STEELKANT -6 OKTOBER 2025

AANBIEDERS: SYDNEY ARMOED & BRIAN PEDRO

06/10/2025

- Ko skud jou biscuit saam OomSyd op STEELKANT


  - Midleton is in die huis by die golden oldies
06/10/2025

- Midleton is in die huis by die golden oldies


06/10/2025

Hermanus is in die huis


  - Pale toe my nou
06/10/2025

- Pale toe my nou


  - Net gou iets kyk vandag hier by Overberg Golden Games. Net gou medies doen. Belangrik om ons senior burgers te suppo...
06/10/2025

- Net gou iets kyk vandag hier by Overberg Golden Games. Net gou medies doen. Belangrik om ons senior burgers te support


Address

Impala Street 6
Caledon
7230

Telephone

+27823399935

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoom Saam Oom, OomSyd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stoom Saam Oom, OomSyd:

Share