Caledon Fm

Caledon Fm Caledon Fm is jou omgee gemeenskaps-radiostasie wat daargestel is om die plaaslike gemeenskap van di

CFM Overberg 89.3 is jou omgee gemeenskaps-radiostasie wat daargestel is om die plaaslike gemeenskap van die HELE Overberg te dien.

15/06/2026

🌿 CAMPING & SELF-CATERING ACCOMMODATION AVAILABLE 🌿
Escape to nature and enjoy a relaxing getaway at Vloedbos Vacation Resort! We still have availability for both our campsites and self-catering accommodation this coming weekend.
πŸ•οΈ Camping
βœ” Spacious, well-maintained campsites
βœ” Clean ablution facilities
βœ” Peaceful surroundings
βœ” Perfect for families, couples, and nature lovers
πŸ’° Only R155 per person per night
🏑 Self-Catering Accommodation
βœ” Comfortable and fully equipped units
βœ” Bedding and towels included
βœ” Ideal for families, couples, or small groups
🍳 FATHER'S DAY BREAKFAST SPECIAL AT BEULAH RESTAURANT 🍳
Join us on Sunday, 21 June, from 09:00 – 11:00 and treat Dad to a delicious breakfast!
For only R89.00 per person, enjoy:
πŸ₯š 2 Eggs
πŸ₯“ 2 Streaks of Bacon
🍞 2 Slices of Bread
🍟 Chips
β˜• Complimentary Filter Coffee
Bring the family and celebrate Father's Day in a beautiful, relaxing setting at Beulah Restaurant.
πŸ“§ Bookings & Enquiries: [email protected]
πŸ“ Vloedbos Vacation Resort
⚠️ Limited availability – book your campsite, self-catering unit, and Father's Day breakfast today!

🧢❀️ INTERNATIONAL KNIT IN PUBLIC DAY – RIVIERSONDEREND ❀️🧢Kom sluit by ons aan vir ’n heerlike middag van brei, hekel en...
07/06/2026

🧢❀️ INTERNATIONAL KNIT IN PUBLIC DAY – RIVIERSONDEREND ❀️🧢

Kom sluit by ons aan vir ’n heerlike middag van brei, hekel en gemeenskapsgees ter ondersteuning van die 67 Blankets for Nelson Mandela Day-inisiatief!

πŸ“… Saterdag, 13 Junie 2026
πŸ•› 12:00 – 16:00
πŸ“ The Padloper, Riviersonderend

Bring jou:
🧢 Wol
πŸͺ‘ Breinaalde of hekelpen
πŸͺ‘ Kampstoel
😊 En jou entoesiasme!

Ons doel is om 67 blokkies in een middag te brei of te hekel wat later in warm komberse omskep sal word vir mense in ons gemeenskappe wat dit die nodigste het.

Jy hoef nie ’n kenner te wees nie – beginners en ervare breiers/hekelaars is almal welkom. Kom geniet die geselskap, maak nuwe vriende en help ons om ’n verskil te maak, een steek op ’n slag.

πŸ“ž Vir meer inligting:
Monica
084 223 3031

πŸ§ΆπŸ’•

11/05/2026

Eskom update: 9h15
Various 66kV breakers tripped which is causing wide spread power outages.
Eskom is aware and in the process of investigating what caused the trip so that they can attend to it.
The weather is hampering efforts and we kindly request the everyone to be patient please.
More information will be provided when we receive an update from Eskom.
We apologise for the inconvenience.. Clllr. Clinton Lerm

11/05/2026
07/05/2026

BREAKING NEWS
Die polisie op Caledon saam met forensiese deskundiges is tans in die begraafplaas op Caledon waar 'n onbekende liggaam gevind is.
Meer inligting volg.

01/05/2026
28/04/2026

β€œSy is nou op Ε‰ beter plek en ek weet sy sing saam met die engele in Ε‰ koor daarbo.”

31/03/2026

Kry die jongste brandstofpryse, wat Woensdag in werking tree, hier.

21/03/2026

πŸŽ“ in die Overberg | ’n Gesprek Wat Jy Moet Sien

Het jy hierdie episode gemis? Hier is jou kans om op te vang.

Minister Tertius Simmers verduidelik hoe jongmense hul pad na ’n loopbaan kan begin.

πŸ“² Kyk hier:
https://www.facebook.com/share/v/1FSZtrM8oB/?mibextid=wwXIfr

Address

29 Kerk Straat
Caledon
7230

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0212002637

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caledon Fm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category