AfriKalt

AfriKalt Alternatiewe Afrikaans Musiek & Kuns Kollektief

Kaartjies beskikbaar vanaf ons bio

Is dit net ek en jy?✍🏼 Skakeurings van Grys
03/09/2026

Is dit net ek en jy?

✍🏼 Skakeurings van Grys

🖤Liiv Die-SUPERSTEM🖤’n Tipe swart skaap. Iemand wat nie noodwendig binne die lyne pas nie, maar juis deur musiek haar wa...
02/09/2026

🖤Liiv Die-SUPERSTEM🖤

’n Tipe swart skaap. Iemand wat nie noodwendig binne die lyne pas nie, maar juis deur musiek haar ware karakter wys.

Teruggetrokke, maar het eintlik baie om te sê, jy moet gaan luister om haar werklik te leer ken.

Want tussen die lirieke, die stem en die rou emosie lê daar eerlikheid. Iets wat vandag nogals skaars is.

Sy is unapologetically LiiV Die🖤

📸 Gerrie Bez

💓POESELIG IS TERUG! 💓Na drie jaar het POESELIG hierdie naweek weer die verhoog gevat en dit was ’n groot KWANG GEES! 🤘Sa...
31/08/2026

💓POESELIG IS TERUG! 💓

Na drie jaar het POESELIG hierdie naweek weer die verhoog gevat en dit was ’n groot KWANG GEES! 🤘

Saam met Tydloos, Tweepuntplug en Nikotien by Hotstix was dit ’n aand vol harde musiek, goeie mense en pure Afrikaanse KALT vibes.

Baie dankie aan almal wat uitgekom het en Afrikalt kom ondersteun het. 🖤

Tot volgende keer! 🍻

🚦”sy d**k sys wys, hier sit sy met die pyp.” 🚦✍🏼 Skakeurings van Grys
31/08/2026

🚦”sy d**k sys wys, hier sit sy met die pyp.” 🚦

✍🏼 Skakeurings van Grys

🎸Riff hom seun!!!🎸📸 dané 🎸 Matt Carstens
31/08/2026

🎸Riff hom seun!!!🎸

📸 dané
🎸 Matt Carstens

🖤 Swartskaap Revolusie 🖤 📸 Fullspectrum Media 🎤 🏴‍☠️DOODSVONNIS🏴‍☠️
28/08/2026

🖤 Swartskaap Revolusie 🖤

📸 Fullspectrum Media
🎤 🏴‍☠️DOODSVONNIS🏴‍☠️

“Die druk van vrou wees is soms wreed.”🍎📸 Emma Snyman 🎤 Fabel
28/08/2026

“Die druk van vrou wees is soms wreed.”🍎

📸 Emma Snyman
🎤 Fabel

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AfriKalt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AfriKalt:

Share

Category