Frequent Collaborators

Frequent Collaborators Your one-stop shop for expertly crafted videos and images.

Kyk My In My Oë now streaming on AfriforumTV🔥
26/06/2026

Kyk My In My Oë now streaming on AfriforumTV🔥

𝙆𝙮𝙠 𝙞𝙣 𝙢𝙮 𝙤ë, 'n vollengte film wat vervaardig is deur Christian Schoeman, is vanaand vanaf 19:00 op AfriForumTV beskikbaar.

Andrew, ’n jong man op die outismespektrum, bevind homself heeltemal buite sy gemaksone wanneer hy gedwing word om vir die eerste keer in twintig jaar terug te reis Kaapstad toe om sy vervreemde pa te konfronteer.

Die draaiboek is geskryf deur Christian Schoeman en Rikus Terblanche. Regie deur Christian Schoeman.

02/06/2026

Winner of the Best Drama award at the ALTV Movie Awards in the United States, this film stars Anya Human(Appels en Tee), Albert Maritz (Een Keer Om Die Son), and Christian Schoeman(Appels en Tee)

Language: Afrikaans
Runtime: 1 hour 10 minutes

📅 10 June 19:00
🎟 https://www.georgeartstheatre.co.za/event-directory/

Dankie vir die lekker onderhoud Paarl FM!
27/05/2026

Dankie vir die lekker onderhoud Paarl FM!



Christiaan Schoeman kuier in die ateljee pm te gesels oor sy Fliek

Die fliek word vanaand by Mijimax gewys om 17h30 en 19h30. Kaartjies beskikbaar by Minimax

Our screening at Minimax Cinema Paarl is just around the corner!Tickets available at the door or call 021 872 0714 to re...
26/05/2026

Our screening at Minimax Cinema Paarl is just around the corner!

Tickets available at the door or call 021 872 0714 to reserve your ticket beforehand.

Dankie Paarl Post vir die artikel!Sien julle môre by die Minimax Cinema Paarl!17:30 & 19:45
26/05/2026

Dankie Paarl Post vir die artikel!

Sien julle môre by die Minimax Cinema Paarl!

17:30 & 19:45

Verken die kragtige verhaal van Kyk My in My Oë, 'n Suid-Afrikaanse film oor identiteit, trauma en menslike konneksie wat in die Paarl speel.

24/05/2026

Kyk My In My Oë is coming to Paarl at the Minimax Cinema Paarl and we couldn't be more excited!

27 May
17:30 & 19:45
Call 0218720714 to book your tickets!

Kyk My In My Oë is coming to a cinema near you!Click here to find out more: https://kmimomovie.carrd.coMaroela MediaGeor...
19/05/2026

Kyk My In My Oë is coming to a cinema near you!

Click here to find out more: https://kmimomovie.carrd.co

Maroela MediaGeorge HeraldEikestadnuusHermanus TimesDie Matie

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frequent Collaborators posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category