Radio Tygerberg 104FM

Call Directions Website Contact the business

Radio Tygerberg 104FM Radio Tygerberg 104FM is die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika. Ons is radio. Ons verkondig Christus.
(311)

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika. Weeklikse program (Maandag – Vrydag)
00:00 – 05:00 Aandprogramme – isiXhosa, Engels (vroeg)
05:00 – 06:00 Nuwe Môre met Charl Havenga
06:00 – 09:00 Ontbyt met Anton Brink en Rouchelle Liedemann
09:00 – 12:00 Mid-môre met Mike
12:00 – 15:00 Kuiertyd met Lorrein
15:00 – 18:00 Kortpad met Gerald en Liomee
18:00 – 22:00 Aanklank met Reinhard Kotze
22:00 – 00:00 Aandprogramme – isiXhosa, Engels (laat)

Naweek programme
(Saterdag)
00:00 – 05:00 Aandprogramme – isiXhosa, Engels (vroeg)
06:00 – 09:00 Saterdag saam Ingrid Venter
11:00 – 14:00 Saterdag met Alicia Bock
15:00 – 18:00 Saterdag met Mike Potgieter
18:00 – 22:00 Saterdag saam Lisa Truter
22:00 – 00:00 Aandprogramme – isiXhosa, Engels (laat)

(Sondag)
00:00 – 05:00 Aandprogramme – isiXhosa, Engels (vroeg)
06:00 – 08:00 Sondag saam Reinhard Kotze
08:00 – 11:00 Sondag met Mike Potgieter
13:00 – 17:00 Sondag saam Lisa Truter
18:00 – 22:00 Sondag met Dennis Francis
22:00 – 00:00 Aandprogramme – isiXhosa, Engels (laat)


Radio Tygerberg 104fm.

RAAISEL WENNER lAltyd lekker as ons raaisel wenners vir ons kom kuier en hulle pryse kom optel.Die jong man het n moeili...
20/10/2026

RAAISEL WENNER l
Altyd lekker as ons raaisel wenners vir ons kom kuier en hulle pryse kom optel.
Die jong man het n moeilike klank raak geraai.



IN DIE KLASKAMER | Dr. Serahni SymingtonHoe weet ons wanneer druk ons help presteer en wanneer dit te veel raak?Hierdie ...
20/10/2026

IN DIE KLASKAMER | Dr. Serahni Symington

Hoe weet ons wanneer druk ons help presteer en wanneer dit te veel raak?

Hierdie tyd van die jaar bring groot uitdagings en druk vir sowel leerders as onderwysers. Maar wanneer word gesonde druk ongesond, en hoe herken ons die tekens van uitbranding? Hierdie week gesels Lorriaan Du Plessis met Dr. Serahni Symington oor die druk in die klaskamer en praktiese maniere om stres te bestuur en uitbranding te voorkom.

🎧 Luister Woensdag om 19:00 na In die Klaskamer op Radio Tygerberg 104FM.

THE CHOSEN SEISOEN 6 lOns het die voorreg gehad om die eerste episode van die nuwe seisoen van The Chosen te sien.Ongelo...
20/10/2026

THE CHOSEN SEISOEN 6 l
Ons het die voorreg gehad om die eerste episode van die nuwe seisoen van The Chosen te sien.
Ongelooflik opgewonde hoe dit gesprekke gaan los maak sodat mense n honger vir die Woord en gesprekke oor die Woord kan hê.


20/10/2026

REAL BREKFIS REEL l
"As jy hierdie mis, dan het jy dalk die doel van die Boodskap van God gemis."
Wat dink jy van hierdie?


KUNS IS MEER AS VERMAAK lSkakel 07:40 in wanneer Die Real Brêkfis span gesels met die legendariese Sandra Prinsloo oor h...
20/10/2026

KUNS IS MEER AS VERMAAK l
Skakel 07:40 in wanneer Die Real Brêkfis span gesels met die legendariese Sandra Prinsloo oor haar eredoktorsgraad wat sy verkry het by NWU.


KRAGBRON | Hou aan om Hom te soek!Soek na die HERE en sy krag. Hou aan om Hom te soek. 1 KRONIEKE 16:11 NLV
20/10/2026

KRAGBRON | Hou aan om Hom te soek!

Soek na die HERE en sy krag. Hou aan om Hom te soek. 1 KRONIEKE 16:11 NLV

NIKS STOP HAAR NIE lDie Liftklub het met Amber-Rose Berry gesels oor haar nuutste rekord waar sy van Engeland na Frankry...
19/10/2026

NIKS STOP HAAR NIE l
Die Liftklub het met Amber-Rose Berry gesels oor haar nuutste rekord waar sy van Engeland na Frankryk (33km) - Engelse Kanaal oorgeswem het in 10 uur 27 minute.


NIKS STOP HAAR NIE lSkakel 16:20 in wanneer Die Liftklub met Amber-Rose Berry gesels oor haar nuutste rekord waar sy van...
19/10/2026

NIKS STOP HAAR NIE l
Skakel 16:20 in wanneer Die Liftklub met Amber-Rose Berry gesels oor haar nuutste rekord waar sy van Engeland na Frankryk (33km) - Engelse Kanaal oorgeswem het in 10 uur 27 minute.


19/10/2026

REAL BREKFIS REEL l
Is jy te besig vir God se Woord?


KRAGBRON | Daar is geen ander nie!Laat die hele wêreld na My toe kom sodat julle gered kan word. Want Ek is God en daar ...
19/10/2026

KRAGBRON | Daar is geen ander nie!

Laat die hele wêreld na My toe kom sodat julle gered kan word. Want Ek is God en
daar is geen ander nie. JESAJA 45:22 NLV

Address

Corner Of Fairfield & Williams Street, Parow
Cape Town
7500

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30

Telephone

+27861104104

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio Tygerberg 104FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Radio Tygerberg 104FM:

Shortcuts

Share

Category