Die Wasgoedlyn

Die Wasgoedlyn Record Label - we record original music
neem dit op soos dit is
Lo Fi is Kwaai
Imperfection is Perfection
Musiek is Liefde

Bymekaarkomplek vir skeppende kunstenaars

01/10/2026
Dankie Almal: Kalfiefees Akkedis Band DIE KAALKOP WAARHEID - DKW Dit was werklik 'n wonderlike aan se musiek en samesyn!...
08/08/2026

Dankie Almal: Kalfiefees Akkedis Band DIE KAALKOP WAARHEID - DKW
Dit was werklik 'n wonderlike aan se musiek en samesyn!!!!

02/08/2026

Hanru Niemand lees Harry le Roux se gedig

Goeie môre mense, soos jy dalk al weet of nie weet nie Akkedis en die Wasgoedlyn speel saam op die Kalfiefees 7Augustus....
28/07/2026

Goeie môre mense, soos jy dalk al weet of nie weet nie Akkedis en die Wasgoedlyn speel saam op die Kalfiefees 7Augustus. as die AWB (Akkedis Wasgoedlyn Band). Maar nou lyk dit vir my daar is al iewers so afkorting gebruik deur iemand en omdat so baie mense ons nou met die EFF verwar is dit nodig om 'n verklaring uit te reik sodat daar geen meer twyfel bestaan oor wie ons is en wie almal welkom is nie:

23/04/2026

KYK WAT KOM na Kalfiefees 2026.
Die Wasgoedlyn is die musiekprojek van Riku Lätti en Jackie Lätti — ’n oop uitnodiging aan Afrikaanse musikante om hul eie liedjies met trots te speel, maak nie saak waar hulle vandaan kom of hoe hul pad begin het nie.

Wat begin het as twee mense wat ’n simboliese lyn tussen hulle span waarop ander hul liedjies kan “ophang”, het oor tyd gegroei tot ’n lewende netwerk van kunstenaars, digters en storievertellers. Soos Riku self dit beskryf: “Ons is twee pale en daar span ’n lyn tussen ons, en ons nooi mense om hul liedjies kom hang dat almal hulle kan hoor.”

Die Wasgoedlyn het nie net ’n verhoog geword nie — dit het ’n beweging geword.

Datums meer inligting volg.
Volg ons op sosiale media en bly op hoogte van als

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Wasgoedlyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Wasgoedlyn:

Shortcuts

Share

Category