Radio Afrikaans Leef

Radio Afrikaans Leef Radio Afrikaans Leef is 'n aanlyn radiostasie in Afrikaans.

Ons is terug met julle gunsteling programme en bekende stemme in die Afrikaanse leefwêreld. Radio Afrikaans Leef is weer...
11/01/2024

Ons is terug met julle gunsteling programme en bekende stemme in die Afrikaanse leefwêreld. Radio Afrikaans Leef is weer volstoom op die lug vanaf Vrydag, 23 Februarie 2024 op ons aanlyn platform www.afrikaansleef.com/radio.
Moenie dit misloop nie.

Dis episode twee van die program STEM VAN DIE DIGTERS. Esra Plaatjies gesels saam met Pikkie Jones oor sy voetspoor in A...
30/09/2022

Dis episode twee van die program STEM VAN DIE DIGTERS. Esra Plaatjies gesels saam met Pikkie Jones oor sy voetspoor in Afrikaanse Hip-Hop musiekbedryf. Skakel regstreeks op:

https://zeno.fm/radio/radio-afrikaansleef/

23/09/2022

Goeie dag luisteraars.

BEURTKRAG❗❗

As gevolg van ons beurtkrag skedules wat verander word die Stem van die digters prograg geskuif na vyf-uur vanmiddag

Ons is jammer vir die ongerief.

Ons radio-aanbieder Esra Plaatjies is terug met die program 'Stem van die digters' op ons aanlyn radio stasie. Esra gese...
22/09/2022

Ons radio-aanbieder Esra Plaatjies is terug met die program 'Stem van die digters' op ons aanlyn radio stasie. Esra gesels môre, 23 September 2022 om vier-uur na middag saam met Lucia Booys, ʼn digter en opvoeder van Atlantis in die Wes-Kaap.

Klik op die skakel hieronder om na ons regstreekse uitsendings te luister:

https://zeno.fm/radio/radio-afrikaansleef/



Vir ons onlangse poduitsendings klik op ons webtuiste:
22/02/2022

Vir ons onlangse poduitsendings klik op ons webtuiste:

Radio Afrikaans Leef Luister op: LIVE ON AIR Ons potgooi uitsendings is saamgestel deur ons gekwalifiseerde radio-omroepers. Hierdie radio stasie is met trots geborg deur Afrikaans Leef en Anchor FM. Geborg deur progressiewe media platforms Poduitsending https://anchor.fm/s/6267c750/podcast/rss Onla...

Hallo Luisteraars,Indien die luisteraar verlede week se program van "Stem van die digter" misloop het kan jy dit nou gaa...
14/10/2021

Hallo Luisteraars,

Indien die luisteraar verlede week se program van "Stem van die digter" misloop het kan jy dit nou gaan luister op ons potgooi skakel by:

Anchor FM:
https://anchor.fm/afrikaans-leef/episodes/Stem-van-die-digters-Chantel-Vergotine-en-Minnie-Petersen-saam-met-Esra-Plaatjies-e18eh0p

of

Laai die Spotify-toep af. Soek dan net vir Radio Afrikaans Leef.

Esra Plaatjies gesels Vrydag, 15 Oktober 2021 om 15:00 (3-uur) saam met Chevonne Botha, die Opvoedkundige adviseuse van Afrikaans Leef, oor moontlike studeer metodes.

Skakel gerus in.

https://radioafrikaansleef.wordpress.com/2021/10/14/esra-gesels-saam-met-chevonne-botha-oor-studeer-metodes/

Vandag gesels Esra saam met Chantel Vergotine, 'n digter van Ceres in die Wes-Kaap en Minnie Petersen, die speaker van Stellenbosch Munisipaliteit oor hulle liefde en passie vir gedigte skryf. Chantel en Minnie lees ook paar van hulle gunsteling gedigte voor.

Address

Military Road
Cape Town
7259

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio Afrikaans Leef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category