Penguin Films

Penguin Films Penguin Films is one of the premier film and television production companies in South Africa... Click About (below) for detailed information

Penguin Films is one of the premier film and television production companies in South Africa and is well known for its successful long form drama and comedy. Penguin is best known to South Africans for its popular sitcoms 'Sgudi 'Snaysi (It's Good It's Nice), Going up and Madam & Eve, SOS, Fishy Feshuns, Going Up Again and Stokvel, which has earned the Producer, Roberta Durrant, the title of Mama

of Comedy. Penguin Films has produced two feature films, Inside Out, successfully distributed in South Africa by Ster Kinekor and internationally by Icon Entertainment, and Skilpoppe, based on the award winning novel by Barry Hough and part of M-NET's Local Movie of the Month initiative. Penguin is in pre-production with its third feature film, Felix.

Ons kan nie wag om te sien watter drama Alisa hierdie keer bring nie...SARIE Tydskrif Diepe Waters
04/06/2026

Ons kan nie wag om te sien watter drama Alisa hierdie keer bring nie...

SARIE Tydskrif Diepe Waters

Zelda kan haar oë en ore nie glo nie . . . wat d**k jy gaan hier aan? Kyk Diepe Waters om 18:30 op kykNET om uit te vind...
04/06/2026

Zelda kan haar oë en ore nie glo nie . . . wat d**k jy gaan hier aan? Kyk Diepe Waters om 18:30 op kykNET om uit te vind. Ook op DStv Stream.

 : Dirk lê vanaand sy planne aan die Louws voor... Skakel om 19:30 in op kykNET & kie om te sien hoe dit verloop!
04/06/2026

: Dirk lê vanaand sy planne aan die Louws voor... Skakel om 19:30 in op kykNET & kie om te sien hoe dit verloop!

 : D**k julle Christine moet vir 'n slag na Hayley luister?
03/06/2026

: D**k julle Christine moet vir 'n slag na Hayley luister?

Hoe d**k jy gaan dié gesprek verloop? 😱 Kyk Diepe Waters om 18:30 op kykNET om uit te vind. Ook op DStv Stream.
03/06/2026

Hoe d**k jy gaan dié gesprek verloop? 😱 Kyk Diepe Waters om 18:30 op kykNET om uit te vind. Ook op DStv Stream.

 : En nou, Patty?!
03/06/2026

: En nou, Patty?!

 : Wat d**k julle? Moet Tillie vir Dirk met dié nuwe plan ondersteun?
02/06/2026

: Wat d**k julle? Moet Tillie vir Dirk met dié nuwe plan ondersteun?

’n Paar verrassings en heelwat drama wag vir die mense van Boskruin hierdie Junie-maand. 😱🫣🥹Kyk Diepe Waters Maandae tot...
02/06/2026

’n Paar verrassings en heelwat drama wag vir die mense van Boskruin hierdie Junie-maand. 😱🫣🥹

Kyk Diepe Waters Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET. Ook op DStv Stream.

 : Waarom is Gloria skielik so bekommerd oor Kevin se geld...?
02/06/2026

: Waarom is Gloria skielik so bekommerd oor Kevin se geld...?

 : Zander, waarmee is jy besig?
01/06/2026

: Zander, waarmee is jy besig?

Address

116 New Church Street
Cape Town
8001

Website

https://twitter.com/#!/PenguinFilms2

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Penguin Films posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Penguin Films:

Share