SuperSalty

SuperSalty Keeping you up to date with local live music events in and around cape town.

19/11/2025

Midweek made better 😍
Ladies Night every Wednesday - cocktails R49 from 18h00–22h00. DJ Supersalty live, en ’n welcome drink vir al die girls.

19/11/2025

Ja, jy het reg gehoor — Jackie P kom Skål toe met al die treffers wat jou ore laat krul en jou lyf laat zef-shake tot laataand. Soos altyd gaan hierdie show mal, hard en heel waarskynlik uitverkoop, so moenie slaap nie, kry jou kaartjies vandag op Quicket! 🎟🔥

15 DECEMBER
Tickets: https://www.quicket.co.za/events/349583-jack-parow-live-skl-bar-brackenfell/ #/

15/10/2025
01/10/2025

Paarl, is julle gereed vir nog ‘n wilde jol by die een en enigste Naguil. Julle weet hoe ons dit doen, en op 31 Oktober gaan ons die dak lig met BIGGY, SYNTH PETER & JAAKIE, almal saam op een verhoog vir ‘n epic aand. Kaartjies is jou beskikbaar vanaf net R100, so maak

01/10/2025

Bracken-Hane en Henne, wees gereed vir een moerse jol by Skal Bar op Donderdag 30 Oktober saam met Biggy, Synth Peter en Jaakie, al 3 legends saam op een verhoog. Kaartjies vlieg al klaar, so kry joune vandag!

Date: Thursday, 30 October 2025
Time: Doors open at 18h00
Venue: Skål Bar & Eatery

Tickets on Quicket: quicket.co.za/events/338668-biggy-synth-peter-jaakie-live-by-skl-bar-brackenfel/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

⚡ Punks Not Dead - hulle’s net dors ⚡ Kom jol saam met ons → Vrydag 26 Sept van 18h00🎤 Punk tunes + DJ Woody live❤️‍🔥 Ta...
18/09/2025

⚡ Punks Not Dead - hulle’s net dors ⚡ Kom jol saam met ons → Vrydag 26 Sept van 18h00

🎤 Punk tunes + DJ Woody live
❤️‍🔥 Tattoos in die mix deur Noulen van Wredekloof Tattoos
🎁 Prize giveaways vir best dressed

Steek uit! 🤘

29/07/2025
26/06/2025

Springbokke vs Barbarians by Naguil Paarl!

Kom beleef ’n onvergeetlike dag van rugby terwyl die wêreldkampioen Springbokke teen die legendariese Barbarians speel in ’n epiese kragmeting by Naguil Paarl op 28 Junie 2025!

En dis nie al nie – kom vang gees voor en na die game met ’n lewendige akoestiese optrede deur die enigste Jeandre “Pikkie” Swanepoel. Kom leef ‘n bietjie!

Address

Cape Town

Telephone

+27845120271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SuperSalty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SuperSalty:

Share

Category