08/12/2025
Kontak ons gerus op whattsapp op 071 241 5634 om jou DROEË DORINGHOUT vanaf Limpopo te bestel vir al daai lekker braaivleis kuiers!
• Gratis aflewering
• 10kg sakke (geweeg)
• R60/sak met afslag vir bestellings van 40+ in. Somerset Wes
• Gewaarborg droog en uitstekende kole
Ons sien uit om van jou te hoor!💥
Geseende Kersfees en mag die Here julle elkeen veilig bewaar oor hierdie feestyd.
BeVonkte Braai span