SA Local News

SA Local News Die jongste nuus en insigte oor Suid-Afrika – betroubare berigte, ontledings en gemeenskapsverhale in een platform.

11/02/2025

“Die markte wag nog op duidelikheid rakende Suid-Afrika en die VSA se diplomatieke samesprekings, met Agoa se lot nog onseker.”

10/02/2025

Die ANC sê AfriForum blameer die ANC, "nes tipiese rasgedrewe, regsgesinde magte wat nooit verantwoordelikheid neem vir hul besluite nie." Die Solidariteit Beweging het egter vinnig hierop gereageer.

03/02/2025

Pres. Cyril Ramaphosa “sien uit” om met pres. Donald Trump oor kwessies van belang en kommer in gesprek te tree terwyl die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa) sy diepe kommer uitgespreek het oor die moontlike impak op Suid-Afrikaanse sake ná Trump se uitspraak.

30/01/2025

Die president van die Reserwebank maak Donderdag die Monetêre Beleidskomitee se jongste besluit oor die rentekoers bekend en sommige kenners meen daar is ʼn kans dat rentekoerse voortaan stadiger verlaag gaan word.

Address

5 Dean Street Arcade
Cape Town
7700

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Local News posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share