Waar Nuus Leef

Waar Nuus Leef Nuus wat saak maak – plaaslik en internasionaal.

24/02/2025

Die nou konsepbegroting het voorgestel dat belasting op toegevoegde waarde (BTW) met twee persentasiepunte verhoog word om meer inkomste vir die staat te genereer. Dit sal na verneem word spesifiek op dié vergadering van kabinetslede bespreek word.

24/02/2025

Die vooruitsig dat Suid-Afrika vanjaar nog van die internasionale gryslys verwyder kan word, het die plaaslike geldeenheid ’n hupstoot gegee én beleggingsentiment verhoog.

Address

38 Shortmarket Street
Cape Town
8001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waar Nuus Leef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share