Huisgenoot

Huisgenoot Navrae: [email protected] | Nuus: [email protected] | Intekenaar-navrae: 087 740 1012

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

UIT DIE TYDSKRIF: Die geliefde Paloeka en Palawa is nou op Roblox in die nuwe speletjie Babbelverse, waar jy gratis met ...
12/10/2026

UIT DIE TYDSKRIF: Die geliefde Paloeka en Palawa is nou op Roblox in die nuwe speletjie Babbelverse, waar jy gratis met hulle kan speel.

Die geliefde Paloeka en Palawa is nou op Roblox in die nuwe speletjie Babbelverse, waar jy gratis met hulle kan speel.

UIT DIE TYDSKRIF: Die akteur beantwoord ons flitsvrae.
12/10/2026

UIT DIE TYDSKRIF: Die akteur beantwoord ons flitsvrae.

Die akteur beantwoord ons flitsvrae.

Wil jy helderder dink? Dit kan so eenvoudig wees soos om pen op papier te sit.
11/10/2026

Wil jy helderder dink? Dit kan so eenvoudig wees soos om pen op papier te sit.

UIT DIE TYDSKRIF: Net toe dit lyk asof die moddergooiery oor toesig tussen Halle Berry en haar eksman Olivier Martinez i...
11/10/2026

UIT DIE TYDSKRIF: Net toe dit lyk asof die moddergooiery oor toesig tussen Halle Berry en haar eksman Olivier Martinez iets van die verlede is, word die aktrise nou deur skokkende nuwe bewerings in die gesig gestaar.

Net toe dit lyk asof die moddergooiery oor toesig tussen Halle Berry en haar eksman Olivier Martinez iets van die verlede is, word die aktrise nou deur skokkende nuwe bewerings in die gesig gestaar.

UIT DIE TYDSKRIF: Jeandré Baard is nou ’n TV-ster – nes sy bekende aktrise-ma.
11/10/2026

UIT DIE TYDSKRIF: Jeandré Baard is nou ’n TV-ster – nes sy bekende aktrise-ma.

Jeandré Baard is nou ’n TV-ster – nes sy bekende aktrise-ma

’n Naweek weg vir ’n troue waar hy moes werk, het vir Tyron Kuypers in ’n nagmerrie ontaard toe hy ná ’n stort skielik d...
11/10/2026

’n Naweek weg vir ’n troue waar hy moes werk, het vir Tyron Kuypers in ’n nagmerrie ontaard toe hy ná ’n stort skielik deur ’n swerm bye oorval is. Honderde angels is later uit sy lyf verwyder.

UIT DIE TYDSKRIF: Ná ses dekades op die verhoog maak Rod Stewart gereed vir sy laaste toer.
11/10/2026

UIT DIE TYDSKRIF: Ná ses dekades op die verhoog maak Rod Stewart gereed vir sy laaste toer.

Ná ses dekades op die verhoog maak Rod Stewart gereed vir sy laaste toer.

Hy’s dalk ’n wêreldkampioen in gemengde gevegskuns, maar die mooie Vasti Spiller het Dricus du Plessis se voete onder ho...
11/10/2026

Hy’s dalk ’n wêreldkampioen in gemengde gevegskuns, maar die mooie Vasti Spiller het Dricus du Plessis se voete onder hom uitgeslaan – en nou is hulle getroud.

Vir baie mense begin die maagspiere al ná ’n minuut in die plankposisie brand. DonnaJean Wilde het dit pas vyf uur lank ...
11/10/2026

Vir baie mense begin die maagspiere al ná ’n minuut in die plankposisie brand. DonnaJean Wilde het dit pas vyf uur lank volgehou – en dié Kanadese ouma van 12 het daarmee haar vorige rekordtyd met byna ’n halfuur verbeter.

Stel jou voor: Jy oefen en raak moeg, maar net die reuk van sjokolade in die lug help jou om meer te doen – sonder dat d...
10/10/2026

Stel jou voor: Jy oefen en raak moeg, maar net die reuk van sjokolade in die lug help jou om meer te doen – sonder dat dit moeiliker voel.

Address

Naspers Centre
Cape Town
7130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huisgenoot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huisgenoot:

Shortcuts

Share

Category