Digitale Inkomste vir Mammas

Digitale Inkomste vir Mammas DM “BEGIN”

👩‍👧 Mamma in Kaapstad
💻 Ek bou ’n eenvoudige digitale inkomste
🧳 My man werk weg van die huis af

Ek doen dit om finansiële druk te breek en meer vryheid te bou

👉 Wil jy ook begin?

04/06/2026
04/06/2026

🔥🔥🔥🔥
*GRATIS KLAS*
7 uur vanaand

Charlene het die 2 ure werksdag begin volg wat Michele vir ons geleer het want dis ñ 2 ure per dag padkaart na ń semi-passiewe dollar inkomste en jy kan dit van jou foon af doen tussen jou ander werk deur of terwyl jy kuier of doen waarvan jy hou!

Dis die plan wat families se lewens verander regoor die wêreld want ons breek daai siklus van tekort met ń dollar inkomste wat nie net op maand einde inkom nie maar weekliks per transaksie!

Kom kuier saam met ons vanaand 7 uur vir ń plan wat vir jou ook kan werk kliek net op die link hieronder en nooi die hele familie
👇👇👇👇👇

https://meet.google.com/kfu-yzmg-chj

🚨 WIL JY ’N AANLYN INKOMSTE BEGIN BOU MAAR WEET NIE WAAR OM TE BEGIN NIE?🎉 Kry GRATIS toegang tot ons eksklusiewe 3-Dae ...
20/05/2026

🚨 WIL JY ’N AANLYN INKOMSTE BEGIN BOU MAAR WEET NIE WAAR OM TE BEGIN NIE?

🎉 Kry GRATIS toegang tot ons eksklusiewe 3-Dae Werkswinkel!

💻 Leer stap-vir-stap:
✔️ Hoe om jou eie digitale produk te skep
✔️ Hoe om ’n GRATIS aanlyn winkel op te stel
✔️ Hoe “faceless” bemarking werk
✔️ Basiese SARS & belasting wenke vir beginners

📅 26 – 28 Mei
⏰ Elke aand om 19:00
⚠️ Beperkte sitplekke beskikbaar!
Slegs voucher & WhatsApp groep lede kry gratis toegang.

🔥 Moenie hierdie geleentheid misloop nie — kommentaar “INFO” of stuur ’n WhatsApp na 074 528 1273 om jou plek te bespreek!

My man werk 2000km weg…En elke keer wat ons moet groet, voel dit asof iets binne my breek 💔Ek het besef my vryskut inkom...
12/05/2026

My man werk 2000km weg…En elke keer wat ons moet groet, voel dit asof iets binne my breek 💔

Ek het besef my vryskut inkomste alleen is nie genoeg om die lewe te bou wat ons as gesin verdien nie. Ek wou nie net oorleef van maand tot maand nie. Ek wou ’n plan hê. Iets wat my kan help om ekstra inkomste te verdien van die huis af.

Daarom het ek begin leer hoe om ’n aanlyn inkomste te bou — stap vir stap.

As jy ook voel jy het meer nodig vir jou gesin, meer vryheid of net ’n bietjie hoop… jy kan ook 🌸

Whatsapp 074 528 1273 vir gratis info of comment "Ja"

Ek bou stadig maar seker my ekstra inkomste van die huis af 💻✨Die GRATIS 7 dae uitdaging is nou oop!Nooi 20 mense uit en...
12/05/2026

Ek bou stadig maar seker my ekstra inkomste van die huis af 💻✨
Die GRATIS 7 dae uitdaging is nou oop!
Nooi 20 mense uit en verdien $100 wanneer hulle aansluit 🙌

✅ Ekstra inkomste terwyl jy leer
✅ Geen risiko
✅ Kanselleer enige tyd tydens die 7 dae

Stuur 'n boodskap indien ek die link direk aan jou moet stuur.Whatsapp 074 528 1273
30/04/2026

Stuur 'n boodskap indien ek die link direk aan jou moet stuur.

Whatsapp 074 528 1273

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Digitale Inkomste vir Mammas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share