LoveLocal - Centurion

LoveLocal - Centurion Ondersteun plaaslik | Support Local
Shop Local
Eat Local
Spend Local
Enjoy Local

Schools reopen in July, and budget meetings come around quickly. 📚 Now is the perfect time to 𝗿𝗲𝗾𝘂𝗲𝘀𝘁 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟳 𝗽𝗿𝗶𝗻𝘁 𝗾𝘂...
01/06/2026

Schools reopen in July, and budget meetings come around quickly. 📚 Now is the perfect time to 𝗿𝗲𝗾𝘂𝗲𝘀𝘁 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟳 𝗽𝗿𝗶𝗻𝘁 𝗾𝘂𝗼𝘁𝗲𝘀 so your school can plan, compare and budget with confidence.
Get your quotes ready before the rush, and walk into your budget meetings prepared.
📩 Send us your files or requirements, and we’ll help you with a quote.
[email protected] - Visit our website at

Professional printing for South African schools and businesses — diaries, workbooks, yearbooks, calendars and stationery. Quoted fast. Delivered nationwide.

Plaaslike Skoolnuus!Hoërskool Zwartkop redenaar is deur na die ATKV Streeks finaal.
20/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop redenaar is deur na die ATKV Streeks finaal.

Baie geluk aan Amoné Roux – Graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop wat deur is na die Streeks finaal van die ATKV redenaars!

Plaaslike Skoolnuus!Laerskool Louis Leipoldt karateka verwerf sy Gauteng kleure. Klik hier!
19/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Louis Leipoldt karateka verwerf sy Gauteng kleure. Klik hier!

Baie geluk aan Nathan Smith van Laerskool Louis Leipoldt wat onlangs aan die Gauteng Provinsiale SA JKA-toernooi deelgeneem het.

Plaaslike Skoolnuus!Hoërskool Zwartkop behaal Goud by ATKV Applous. Klik hier!
19/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop behaal Goud by ATKV Applous. Klik hier!

Plaaslike Skoolnuus!Laerskool Swartkop leerders behaal puik uitslae by die Kraal Kunstefees. Klik hier!
19/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Swartkop leerders behaal puik uitslae by die Kraal Kunstefees. Klik hier!

Laerskool Swartkop Soliste het pragtige uitslae gelewer by die Kraal Kunstefees.

Plaaslike Skoolnuus!Skaak prestasie vir Laerskool Wierdapark. Klik hier!
18/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Skaak prestasie vir Laerskool Wierdapark. Klik hier!

Laerskool Wierdapark deel vanjaar die algehele 2de plek saam met Laerskool Constantiapark en Laerskool Menlopark.

Plaaslike Skoolnuus!Laerskool Hennopspark Top 10 Akademiese presteerders. Klik hier!
18/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Hennopspark Top 10 Akademiese presteerders. Klik hier!

Baie geluk aan Laerskool Hennopspark se Graad 4–7 leerders wat hulself akademies onderskei het.

Plaaslike Skoolnuus!Hoërskool Zwartkop leerder deur na die nasionale rondte van die Procenium drama kompetisie. Klik hie...
18/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop leerder deur na die nasionale rondte van die Procenium drama kompetisie. Klik hier!

Nicola Donaldson, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop, het onlangs deurgedring na die nasionale rondte van die Procenium drama kompetisie.

Local Schoolnews!What South African teachers are learning from other education systems
18/05/2026

Local Schoolnews!

What South African teachers are learning from other education systems

As classrooms change, so too should the way teachers are trained. STADIO’s School of Education is focused on equipping teachers to think, adapt and lead across contexts.

Plaaslike Skoolnuus!Hoërskool Zwartkop karateka presteer uitstekend by die WUKF SA Nasionale kompetisie. Klik hier!
11/05/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop karateka presteer uitstekend by die WUKF SA Nasionale kompetisie. Klik hier!

Minke Basson van Hoërskool Zwartkop het vir die Goju Ryu Okinawa Kan Dojo aan die WUKF SA Nasionale Karate kompetisie in PE (Gqeberha) deelgeneem.

Address

Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LoveLocal - Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share