Plaas TV

Plaas TV ON THE AIR FROM 1 JUNE 2020
Our language is agriculture. News, views, technical discussions, topical

In order to adhere to the Protection of Personal Information (POPI) Act, 2013 (Act 4 of 2013) we hereby notify all users of our pages that by participating in posts through likes, comments, etc, you are consenting to your information (profile) being visible on our page. Should you elect to continue participating in this manner, we accept that you are consenting to being a part of this pag

e and to your personal account information being noticeable to any other person on this page. You may at any stage withdraw from participating and you may unlike a page at any time. For more info about our privacy policy and the POPI regulations click here: https://www.agriorbit.com/privacy-policy/

Heleen Viljoen, senior-ekonoom by Graan SA, gesels met ons oor wat produsente vir in- en uitvoere in die 2025/2026 seiso...
26/12/2025

Heleen Viljoen, senior-ekonoom by Graan SA, gesels met ons oor wat produsente vir in- en uitvoere in die 2025/2026 seisoen kan verwag, witmielies en sojobone se uitvoere en hoe dit die plaaslike mark beïnvloed, en nog meer.

Klik op die skakel om die video te kyk//youtu.be/ldADnnTvc9k?si=Zg5ChTNZ1CfTzwBn

Grain SA/Graan SA

Heleen Viljoen, senior-ekonoom by Graan SA, gesels vandag met ons oor wat produsente vir in- en uitvoere in die 2025/2026 seisoen kan verwag, witmielies en s...

Hoewel die rooivleisbedryf 'n baie moelike jaar agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het. Dr Fr...
25/12/2025

Hoewel die rooivleisbedryf 'n baie moelike jaar agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het. Dr Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie, gesels met ons hieroor en deel ook vooruitsigte vir 2026.

Klik op die skakel om die video te kyk: https://youtu.be/D8f30KcIEWM?si=oOMPF_kE4Swf8gfs

National RPO / Nasionale RPO

Hoewel die rooivleisbedryf 'n baie moelike jaar agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het. Dr Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte ...

Veilings vorm die kern van die lewendehawebedryf. Klik op die skakel om op hoogte te bly van die veilings wat binne die ...
25/12/2025

Veilings vorm die kern van die lewendehawebedryf.

Klik op die skakel om op hoogte te bly van die veilings wat binne die volgende paar weke plaasvind:

https://youtu.be/qYOqWIg5DuQ?si=DAE9YDgHqko8bsAn

Toyota SA Mohair South Africa House of Fibre Jonsson Workwear

Veilings vorm die kern van die lewendehawebedryf. Hier is die veilings wat die volgende paar weke plaasvind.

Charel Pretorius van Lionel's Veterinary Supplies, 'n verspreider van Vetpharma-produkte, gesels vandag met ons oor doel...
22/12/2025

Charel Pretorius van Lionel's Veterinary Supplies, 'n verspreider van Vetpharma-produkte, gesels vandag met ons oor doeltreffende bosluisbeheer en hoe Vetpharma-produkte produsente hiermee kan help.

Klik op die skakel om meer uit te vind:

https://youtu.be/so0KGP2NLcY?si=GznHSqGGP-RQFHy7

Lionel's Veterinary Supplies Vetpharma Jonsson Workwear Plaas Media

Charel Pretorius van Lionel's Veterinary Supplies, 'n verspreider van Vetpharma-produkte, gesels vandag met ons oor doeltreffende bosluisbeheer en hoe Vetpha...

Enjoy access to agricultural Market Trends - brought to you by Plaas TV.Click on the link to view the latest prices for ...
22/12/2025

Enjoy access to agricultural Market Trends - brought to you by Plaas TV.

Click on the link to view the latest prices for meat, wool and more:

https://youtu.be/f902UArksmo?si=o1ztoSTnxauVayzp

Plaas Media

Enjoy access to the latest agricultural - brought to you by Plaas/Farm TV.

Hannelet Jordaan van BKB gesels vandag met kykers oor 'n skaapvoerkraalprojek wat produsente in die Hanover-distrik aang...
19/12/2025

Hannelet Jordaan van BKB gesels vandag met kykers oor 'n skaapvoerkraalprojek wat produsente in die Hanover-distrik aangepak het om metodes te ondersoek wat meer waarde by bemarkbare speenlammers toevoeg. Die projek dien as 'n platform waar almal in die rooivleiswaardeketting insette kan lewer oor elkeen se aandeel, wat help om aannames te vermy.

Kyk hier na die onderhoud: https://youtu.be/C___ICGkwW0?si=LnnY3kJbRDwigVcR

BKB Jonsson Workwear Plaas Media Veeplaas Tydskrif

Hannelet Jordaan van BKB gesels vandag met kykers oor 'n skaapvoerkraalprojek wat produsente in die Hanover-distrik aangepak het om metodes te ondersoek wat ...

Datamars Livestock offers a complete solution to livestock management. Their integrated range of leading product brands ...
19/12/2025

Datamars Livestock offers a complete solution to livestock management. Their integrated range of leading product brands are tried, tested and trusted by producers.

Take a look at the video to see what they can offer you: https://www.youtube.com/watch?v=M7QkO0HOmJM

Datamars.Livestock.Africa Plaas Media

Datamars Livestock offers a complete solution to livestock management. Their integrated range of leading product brands are tried, tested and trusted by prod...

Today on Plaas TV, we kick off with a three-part mini-series about vaccine handling principles. This series is based on ...
18/12/2025

Today on Plaas TV, we kick off with a three-part mini-series about vaccine handling principles. This series is based on a vaccine handling guide published by Dr Schabort Froneman and Dr Natanya Smit of Zoetis under Zoetis' brand as a 'back-to-basics' project. Dr Froneman will join us for all three episodes. Today we find out more about vaccine handling before the vaccination process begins.

Click on the link to watch the video: https://youtu.be/NG4t8OTUuBY?si=6Fsx7gR8P0MymYdM

Plaas Media Zoetis Jonsson Workwear

Today on Plaas TV, we kick off with a three-part mini-series about vaccine handling principles. This series is based on a vaccine handling guide published by...

Landbougeleenthede bly 'n belangrike deel van die bedryf en is ‘n onmisbare skakel in die deel van kennis en tegnologies...
18/12/2025

Landbougeleenthede bly 'n belangrike deel van die bedryf en is ‘n onmisbare skakel in die deel van kennis en tegnologiese vooruitgang.

Klik op die skakel om op hoogte te bly van die opkomende geleenthede op die 2025/2026 landboukalender: https://youtu.be/syIsHaAHMU0?si=xRjoDeznTBIz79TH

Agri-Expo Victoria-Wes Skou Heidelberg Landbougenootskap Riversdal Skou - Eg Plattelands Williston Landbouskou Swellendam Skou Beaufort Wes Landbouskou Clanwilliam Expo

Landbougeleenthede bly 'n belangrike deel van die bedryf en is ‘n onmisbare skakel in die deel van kennis en tegnologiese vooruitgang. Hier is van die opkome...

Haarwurm veroorsaak enorme ekonomiese verliese vir beide skaap- en bokprodusente in Suid-Afrika omdat dit tot bloedarmoe...
17/12/2025

Haarwurm veroorsaak enorme ekonomiese verliese vir beide skaap- en bokprodusente in Suid-Afrika omdat dit tot bloedarmoede en vrektes lei. Hierdie parasiet is ook weerstandig teen die meeste beskikbare chemiese middels.

Wat kan produsente doen? Luister gerus na dr Danie Odendaal se raad in vandag se aflewering van Plaas TV:

https://youtu.be/YtRfS-P88l4?si=YDTD8_5EoTphQMvQ

Plaas Media Jonsson Workwear

Haarwurm veroorsaak enorme ekonomiese verliese vir beide skaap- en bokprodusente in Suid-Afrika omdat dit tot bloedarmoede en vrektes lei. Hierdie parasiet i...

In sy laaste Markminuut vir 2025 gesels onafhanklike tegniese ontleder Frans de Klerk oor die Amerikaanse dollar wat ver...
17/12/2025

In sy laaste Markminuut vir 2025 gesels onafhanklike tegniese ontleder Frans de Klerk oor die Amerikaanse dollar wat verswak en die positiewe impak daarvan op die Suid-Afrikaanse rand. Hy kyk ook na die prys van olie en wat dit moontlik in 2026 kan bring.

Klik op die skakel om die video te kyk:
https://www.youtube.com/watch?v=ijfLg0wRNPQ

Plaas Media

In sy laaste Markminuut vir 2025 gesels onafhanklike tegniese ontleder Frans de Klerk oor die Amerikaanse dollar wat verswak en die positiewe impak daarvan o...

Veilings vorm die kern van die lewendehawebedryf. Klik op die skakel om op hoogte te bly van die veilings wat binne die ...
17/12/2025

Veilings vorm die kern van die lewendehawebedryf.

Klik op die skakel om op hoogte te bly van die veilings wat binne die volgende paar weke plaasvind: https://www.youtube.com/watch?v=PeJhDW1Thig

Plaas Media Toyota SA Jonsson Workwear House of Fibre Mohair South Africa

Veilings vorm die kern van die lewendehawebedryf. Hier is die veilings wat die volgende paar weke plaasvind.

Address

Pretoria
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27733392920

Website

https://linktr.ee/plaastv

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaas TV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaas TV:

Share