Veeplaas Tydskrif

Veeplaas Tydskrif Veeplaas is dié tydskrif vir die veeboer. www.agriorbit.com
Veeplaas is 'n veekundige vaktydskrif wat na landbou kyk deur die oë van die veeboer.

Die tydskrif fokus op dit wat die veeboer se sak raak en bly weg van politiek. Of jy nou 'n beesboer, skaapboer, bokboer, wolboer, melkboer of wildboer is - ons is die tydskrif vir jou! In order to adhere to the Protection of Personal Information (POPI) Act, 2013 (Act 4 of 2013) we hereby notify all users of our pages that by participating in posts through likes, comments, etc, you are co

nsenting to your information (profile) being visible on our page. Should you elect to continue participating in this manner, we accept that you are consenting to being a part of this page and to your personal account information being noticeable to any other person on this page. You may at any stage withdraw from participating and you may unlike a page at any time. For more info about our privacy policy and the POPI regulations click here: https://www.agriorbit.com/privacy-policy/

Plaas Media het op Donderdag, 13 Augustus, van vroeg tot laat saamgekuier by Overberg Agri se gewilde Herkouerdag op die...
20/08/2026

Plaas Media het op Donderdag, 13 Augustus, van vroeg tot laat saamgekuier by Overberg Agri se gewilde Herkouerdag op die Roodebloem-proefplaas buite Caledon. Die fokus vanjaar se dag was op winsgewende en volhoubare herkouerproduksie.

Klik op die skakel in die kommentaarafdeling om meer te lees 👇.

Overberg Agri

20/08/2026

Here at the One, Wil and Don Brahman auction, Craig le Roux, auctioneer at Vleissentraal Bosveld, gives feedback on today's auction.

Brahman SA Vleissentraal Bosveld MEERKAT Online Auctions

What is your preferred post-workout recovery drink? Read the Dairy Standard Agency’s post below for more information abo...
20/08/2026

What is your preferred post-workout recovery drink? Read the Dairy Standard Agency’s post below for more information about how milk is the original recovery drink!

Die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf berei tans voor vir ’n regulatoriese oorgang, met nuwe wysigings wat na verwagting aspe...
20/08/2026

Die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf berei tans voor vir ’n regulatoriese oorgang, met nuwe wysigings wat na verwagting aspekte soos produkklassifikasie, etikettering en nakomingsvereistes regoor die waardeketting sal hervorm. In ’n onlangse webinaar van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) het Anneke van Niekerk, regulatoriese spesialis, en Thabang Rampa, bestuurder van regulatoriese aangeleenthede by die SSA, die omvang van die voorgestelde veranderinge en die implikasies daarvan vir produsente, kleinhandelaars en verwerkers uiteengesit.

Klik op die skakel om meer hieroor te lees: https://agriorbit.com/hersiene-suiwelregulasies-lei-n-verskuiwing-in-die-suid-afrikaanse-bedryf-in/

Dairy Standard Agency

20/08/2026

The lot that received the highest bid at the ONE (Gerdia Brahman/Vlakpoort Boerdery), WIL (Nedibest Brahman/Louma Boerdery), and DON (Zwarthoek Boerdery) auction in Thabazimbi today, was lot 49 of Louma Boerdery. This outstanding bull, NEDIBEST WIL23952, was sold to JES-C Boerdery for R170 000.

Brahman SA Vleissentraal Bosveld MEERKAT Online Auctions

Wat verg dit om ’n  uitsonderlike boerdery op te bou?Dit vat meer as net een suksesvolle seisoen of ’n dier wat presteer...
20/08/2026

Wat verg dit om ’n uitsonderlike boerdery op te bou?

Dit vat meer as net een suksesvolle seisoen of ’n dier wat presteer.

Dit verg jare se toewyding, noukeurige beplanning, innovasie, goeie rekordhouding, ’n doelwit om deurgaans te verbeter en uitstekende bestuurspraktyke.

Voermol se “Beste van die Beste” Nasionale Bees- en Skaapboer van die Jaar-kompetisie vier kommersiële produsente wat met hul bestuurspraktyke die standaard vir ander boere stel.

Inskrywings vir 2026 is nou oop!

Hierdie is jou geleentheid om erkenning te kry vir die bloed, sweet en trane wat dit geverg het om jou boerdery van die grond af op te bou.

Die wenner sal ’n boeredag in samewerking met die kompetisie-organiseerders aanbied.

Klik op een van die skakels in die kommentaarafdeling om in te skryf 👇.

Voermol Feeds SA FNB National RPO / Nasionale RPO NWGA Landbouweekblad Zoetis

Eenvormige diere wat funksioneel doeltreffend, gehard en aanpasbaar is. DIT is waarna Doornpoort Genetics streef in hul ...
20/08/2026

Eenvormige diere wat funksioneel doeltreffend, gehard en aanpasbaar is. DIT is waarna Doornpoort Genetics streef in hul toewyding tot uitnemendheid.

Meatmasters, Boerbokke, Kalahari Reds en Persies, Doornpoort Genetics se komende veiling bied die topgenetika aan wat jy nodig het om jou kudde na die volgende vlak te neem.

🗓️ 5 September 2026, 11:00.
📍Warmbad Veemark, Bela-Bela.

Wat is op aanbod?

· 24 Boerbok-ramme
· 145 Boerbok-ooie
· 15 Meatmaster-ramme
· 80 Meatmaster-ooie
· 6 Kalahari Red-ooie
· 2 Persie-ramme
· 10 Persie-ooie

Jy wil nie hierdie veiling misloop nie!

Vir meer inligting kontak Kobus Lötter by 082 432 2392 of Ilse Lombard by 072 078 4336.

Vleissentraal Bosveld Vleissentraal SA Boerboktelersvereniging / SA Boer Goat Breeders' Society Persieskaaptelersgenootskap van SA SwiftVEE Doornpoort Genetics

Die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika maak gereed vir een van die belangrikste datums op hulle kalender, die ...
20/08/2026

Die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika maak gereed vir een van die belangrikste datums op hulle kalender, die Brahman SA nasionale veiling. In ’n onlangse Plaas TV-onderhoud het Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-genootskap, met Lise Roberts hieroor gesels, asook hoe dit tans met die ras gaan.

Klik op die skakel in die kommentaarafdeling om na die onderhoud te luister 👇.

Brahman SA Plaas TV

Wagyu beef is a premium niche beef product and rightly so. Ensuring that this exceptional product delivers on its promis...
20/08/2026

Wagyu beef is a premium niche beef product and rightly so. Ensuring that this exceptional product delivers on its promise at every stage of the value chain, is what Wagyu producers commit to, and what the World Wagyu Conference, held in Stellenbosch from 13 to 14 October, will focus on.

Click on the link in the comments section to read more about the World Wagyu Conference 👇.

Wagyu South Africa World Wagyu Council Plaas Media

20/08/2026

𝗝𝗼𝘂 𝗽𝗹𝗮𝗮𝘀 𝗶𝘀 𝘃𝗲𝗿𝗸𝗼𝗼𝗽 — 𝘄𝗮𝘁 𝗴𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿 𝗻𝗼𝘂?

Vleissentraal Eiendomme bly deel van die proses, selfs nadat die veiling afgehandel is.

Ons help om die volgende stappe te koördineer en volg die oordragproses noukeurig op, sodat onnodige vertragings betyds geïdentifiseer en aangespreek kan word.

Dit is dié betrokkenheid ná die verkoop wat help om ’n suksesvolle veiling in ’n afgehandelde en geregistreerde transaksie te omskep.

Skakel 072 118 7509 vir meer inligting.

Vleissentraal Eiendomme / Properties Vleissentraal

Address

217 Clifton Avenue
Centurion

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

012 664 4793

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veeplaas Tydskrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category