Vanas Rain

Vanas Rain One of my earliest musical memories is feeling completely transported by the emotions in a song.

Even as a child, music had a way of making me feel joy, wonder, and sometimes sadness, showing me that melodies could express feelings far beyond words.

09/08/2026

Wow... Wanneer ons Legended ondersteun.

Tania Brand & Konette Botha

🎶 IS ALMAL AL HIER? 🎶Julle… hierdie week is alles wit warm! 🔥Die aftelling het begin waar ek, Vanas Rain, vir julle ’n s...
05/08/2026

🎶 IS ALMAL AL HIER? 🎶

Julle… hierdie week is alles wit warm! 🔥

Die aftelling het begin waar ek, Vanas Rain, vir julle ’n splinternuwe skoffel-treffer gaan bring.

’n Lied wat elke Afrikaner se hart gaan raak — ’n lied vir die kuier, die dansvloer en daardie oomblikke waar almal saam sing. 🕺🎸

Hierdie komende Saterdag gaan ons die nuwe enkelsnit “IS ALMAL AL HIER” opneem by Ferdinant Skead en ek kan nie wag om hierdie nuwe hoofstuk saam met julle te deel nie.

AAAARH!!!!! Hou dop… die ritme skop nader! 🎤✨

IS ALMAL AL HIER?

Kunstenaar Ondersteuningsblad GROOTfm 90.5 Kolskoot RADIO SA Radio IFM Radio 102.2 FM SAFFA RADIO RSG Jacaranda 94.2 LEKKER FM

Big shout out to my newest top fans! 💎 Vincent Van As, Vincent Van As, Casper Janse Van RensburgDrop a comment to welcom...
01/08/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎 Vincent Van As, Vincent Van As, Casper Janse Van Rensburg

Drop a comment to welcome them to our community, fans

Stem tyd - Vanas Rain Afrkaner Verewig.Asb Share met vriende en familie. Om die lied te luister volg die volgende Youtub...
30/07/2026

Stem tyd - Vanas Rain Afrkaner Verewig.

Asb Share met vriende en familie.

Om die lied te luister volg die volgende Youtube Link:

https://youtu.be/hLDzpojdquU?si=sXvyufVo5BjtYc3Z

Hoe om te stem
1. Op die Webblad Poll - Vanaf Dinsdae aande 21:30 tot en met Sondag aand 20:00 https://www.bikerhart.com/bhr-top-10/

2. Per Epos na [email protected] - een epos per eposadres - vanaf Dinsdagaand 21:30 tot en met Sondagaand 20:00

Jul stemme tel baie en ons waardeer dit opreg❤️

Groete
Admin

Provided to YouTube by DistroKidAfrikaner Verewig · Vanas Rain · ...

 fans
29/07/2026

fans

🎸 WIN 2 GEN POP TICKETS TO SEE KIP MOORE LIVE! 🎸

📍 Venue: SuperSport Park, Centurion
📅 Date: 17 October 2026

Stand a chance to WIN TWO GEN POP tickets to one of the biggest country music events of the year!

To Enter:
✅ Like our page - https://www.facebook.com/metzofortesa
✅ Share this Kip Moore post with Friends and Family
✅ Tag 10 friends in the comments

🎟️ One lucky winner will receive 2 Gen Pop concert tickets.

📢 Winner will be announced on 5 October 2026

Good luck! 🤠🎶

National Arts Festival Makhanda Kunstenaars S.A Vanas Rain

28/07/2026

PERSVERKLARING

Dit word hiermee op rekord geplaas dat daar die afgelope tyd deur sekere individue bewerings oor my en mede-kunstenaars by verskeie vermaak- en funksievenues gemaak word wat ons name, reputasie en professionele integriteit skade berokken.

Ons is in besit van inligting dat verskeie venues bereid is om, indien nodig, onder eed te getuig oor die aard en inhoud van hierdie uitlatings.

Ek wil dit duidelik stel dat ek nie aan openbare twiste sal deelneem nie. Enige persoon of entiteit wat voortgaan om vals, lasterlike of kwaadwillige bewerings oor my of enige kunstenaar te versprei, stel hulself bloot aan toepaslike siviele en/of strafregtelike stappe.

Enige verdere onregmatige uitlatings wat daarop gemik is om my goeie naam, professionele reputasie of besigheidsbelange te benadeel, sal ernstig opgeneem word en sonder verdere kennisgewing aan my regsverteenwoordigers oorhandig word vir oorweging van alle toepaslike regsremedies, insluitend, waar die feite en die reg dit regverdig, 'n eis weens laster en/of 'n klagte van crimen injuria.

Hierdie verklaring word uitgereik uitsluitlik om my goeie naam, professionele reputasie en regmatige belange te beskerm. Alle regte word uitdruklik voorbehou.

Hi Almal Ons benodig gou jul hulp asb Sal julle asb die"Waar Gaan ons Jol"  Youtube Video aan so 30 mense of so kan stuu...
20/07/2026

Hi Almal
Ons benodig gou jul hulp asb

Sal julle asb die"Waar Gaan ons Jol" Youtube Video aan so 30 mense of so kan stuur en hulle vra om dit ook te doen, Groot Asseblief. Ons kort ook 'n Thumbs Up en Follow. Youtube het 'n Promosie aan vir geselekteerde groep New Content Creators en ons wil graag benefit daarop.

As julle nie sal omgee nie.
https://www.youtube.com/watch?v=ptUt74eo-MQ

Ons is opreg dankbaar.

Groete
Bestuur

Kunstenaar Ondersteuningsblad

​Kunstenaar: Vanas RainTitel: Waar Gaan Ons JolVrystellingsdatum:...

Big thanks to Vincent Van As, Vincent Van Asfor all of your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!
18/07/2026

Big thanks to Vincent Van As, Vincent Van As

for all of your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!

Vanuit die Kantoor:Ons EPK (Electroniese Pers Kit) is amptelik beskikbaar aanlyn.
17/07/2026

Vanuit die Kantoor:
Ons EPK (Electroniese Pers Kit) is amptelik beskikbaar aanlyn.

Vanas Rain is an independent singer-songwriter and recording artist rooted in Centurion, South Africa. As a rising voice in the contemporary South African music landscape, his artistic profile blends personal emotional narratives with broad sonic frameworks spanning rock, country, and melodic pop.

Address

Centurion
00181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vanas Rain posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category