27/11/2025
“Hi Niel. Wil net van ons kant af se baie dankie vir jou moeite met die production en sound.
Jys n legend
Die aand was alles wat ons in gedagte gehaad het.
Jou opening uur het die mense baie mooi opgewarm.
Sterkte met die res van julle jaar.
Ruan & Jane”